12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

nou met die gevorderdste kernmagnetieseresonansspektrometer (KMR) inAfrika én een van die gevorderdsteenkelkristal-X-straaldiffraktometers indie Suidelike Halfrond. Hierdie is tweevlagskipinstrumente wat navorsers instaat stel om baie makliker en vinnigerverbindings op molekulêre vlak te ondersoek.Dit stel die fakulteit ook in staatom meer nagraadse studente op te lei.Die instrumente word onder meeringespan om geneeskundige middelssoos bors-, prostaat- en verwante beenkankeridentifiseringen -terapie wat tansin die Departement Chemie berei word,te ondersoek. Die departement se navorsingsfokussesluit ook die gebied vanhomogene katalise in en die gepaardgaandedaarstelling van nuwe verbeterdeverbindings vir nywerheidsprosessewaarby Sasol, en selfs die internasionalepetrochemiese bedryf, kan baat vind.Die Nasionale Apparaatprogram van dieNasionale Navorsingstigting (NNS), watfinansiering vir infrastruktuur en apparaatbinne die Nasionale Sisteem virInnovasie verskaf, het R1 850 000 vir dieaankoop van die KMR bewillig.Die UV het ’n strategiese alliansiemet Sasol gesluit ingevolge waarvanSasol bykans R10 miljoen oor ’n tydperkvan drie jaar aan die DepartementChemie beskikbaar stel. Dit is voorafgegaandeur ’n belegging van R12 miljoendeur die UV in toerusting. Die geld kanonder meer vir die aankoop van toerusting,chemiese middels en vir beurse virstudente en assistente aangewend word.Sasol het ook ingestem om minstens eenvan sy senior personeellede na Chemiete sekondeer.Drie departemente, Rekenaarwetenskapen Informatika, Fisika, en Statistieken Wiskundige Statistiek, het in samewerkingmet Telkom ’n sentrum vir uitnemendheidgestig. Die sentrum fokusop navorsing in mens-rekenaar-interaksieen is met gesofistikeerde sig-op-Die kernmagnetiese resonansspektometer(KMR) wat by die DepartementChemie geïnstalleer is, plaas die UV aandie voorpunt in Afrika. Van links is prof.Frederick Fourie (Rektor en Visekanselier),dr. Detlef Müller (Ontwikkelingswetenskaplikeen -Bestuurder: Afrika andAsië van Bruker Duitsland, vervaardigervan die KMR), prof. Jannie Swarts (hoofvan die Afdeling Fisiese Chemie) en prof.Herman van Schalkwyk (Dekaan: FakulteitNatuur- en Landbouwetenskappe).15

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!