12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

The UFS hosted 14 delegates of theAssociation of Commonwealth Universities(ACU) at the Main Campus inBloemfontein. From the left are: Prof.Magda Fourie, Vice-Rector: AcademicPlanning at the UFS; Sir GraemeDavies, Vice-Chancellor of the Universityof London; Ms Svava Bjarnason,Director: Research and Strategy, ACU;Ms Sandra Glasgow, Senior Vice-President: Corporate Services of theUniversity of Technology in Jamaica;and Dr John Rowett, SecretaryGeneral of the ACU.Die eenheid het hom veral toegespitsop die voorbereiding vir 2006 se institusionelegehalteversekeringsoudit deurdie Gehaltekomitee van die Raad opHoër Onderwys. ’n Integrale deel hiervanis programselfevaluering.Die voorbereiding vir die institusioneleoudit het nie net geweldige eiseaan die Beplanningseenheid nie, maaraan alle fakulteite en ander funksioneleeenhede gestel. Om institusionele verslagdoeningmoontlik te maak het dieeenheid ’n bestuursproses vir die formuleringvan beleid en prosedures, belyning,goedkeuring, implementering enmeting van die impak gekoördineer.Deelname aan die Association ofCommonwealth Universities BenchmarkingProject en die aanbied van ’nwerksessie was ’n hoogtepunt. Die UVhet weer bogemiddeld vertoon in diedrie ykingsareas (strategiese beplanning;werwing en behoud van sleutelpersoneel;en “branding”) wat in 2005beoordeel is.Fokus op sukseskoersál groterStudentegetalle by die meeste hoëronderwysinstellingsin Suid-Afrika het dieafgelope klompie jare sterk geklim. Bydie UV het die Finansiële Draaistrategie,die omvattende hernuwing in akademieseprogramme en onderrigmetodes,sowel as aggressiewer bemarking, vir ’ngroeikoers bo die nasionale gemiddeldegesorg.In 2000 het die UV 12 715 studentegehad. Teen 2004 het dié getal tot 25 351geklim. In 2005 het die totale studentetaleffens gedaal tot 25 273.Hoewel verdere groei op dieQwaqwa-kampus nodig is om dié kampusmeer lewensvatbaar te maak, is diegroeifase vir die hoofkampus iets vandie verlede. Inskrywingsbeplanning hetuiters belangrik geword, omdat dienasionale begroting vir hoër onderwysbeperk is en nie met buitensporige groeiin studentegetalle kan bybly nie.Die fokus het derhalwe verskuif vangetalle na gehalte, terwyl ’n balansgehandhaaf moet word tussen die toelatingvan nuwelingeerstejaars en diedeurvloeikoers van bestaande studente.Verlengde graadprogramme is in2005 in vier fakulteite (Natuur- enLandbouwetenskappe, Ekonomiese enBestuurswetenskappe, Geesteswetenskappeen Regsgeleerdheid) ingestel.Dié programme verskaf aan studentewat nie op skool die nodige onderbouvir hoër onderwys gekry het nie, dievereiste kennis en vaardighede om diegraadprogram met ’n veel groter kansop sukses aan te pak.Omdat taalvaardigheid ’n groot rolin akademiese prestasie speel, is taalvaardigheidsmodules’n verpligte deelvan dié programme. Meer as 1 500 stu-24

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!