12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Modernisering in bestuur05en steundiensteDie Universiteit se strewe na gehalteen uitnemendheid deurdringook al die steunfunksiesen beheer- en bestuursprosesse. Voortdurendetransformasie, of te wel deurlopendemodernisering en opgraderingvan administratiewe en bestuurstelsels,is dus onontbeerlik, omdat geen universiteitaan die voorpunt kan bly as systeunstelsels nie aan die eise van die tydvoldoen nie.Stelsels gemoderniseerOmvattende herorganisasie van rekenaardiensteen -stelsels, die moderniseringvan die vergaderingbestuurstelsel,asook vordering met die uitrol van diegeïntegreerde prestasiebestuurstelsel hetwerksaamhede in 2005 gekenmerk.Die oorskakeling na die geïntegreerdeadministrasie-rekenaarstelsel People-Soft, een van die grootste en duursteprojekte wat die universiteit nog aangepakhet, het in 2003 begin. Teen Julie2004 was al drie sleutelareas, menslikehulpbronne, finansies en studentesake,in bedryf.Die eerste groot toets vir PeopleSoftwas die registrasieproses van 2005. Dieproses het, met die samewerking vanadministratiewe en akademiese personeellede,baie glad verloop. Die finaleveranderings in PeopleSoft is ook afgehandelen die implementeringsproseshet tot ’n einde gekom. Nadat PeopleSoftin die Afdeling Menslike Hulpbronne inbedryf gestel is, is ’n hoofbeampte: gehalteversekeringaangestel om data-integ-Tegnologie isingespan omprosesse opte skerp enkontak tussenkampusse teverbeter.39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!