12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Deelname aan die koshuisliga wysdat hokkie een van die gewildste sportkodesop die ho<strong>of</strong>kampus is. Dit is egterduidelik dat die feit dat die UV nog nieastrovelde het nie, nasionale prestasieerg in die wiele ry. In die SASSU-toernooiwas die vroue agtste en die manssewende uit die elf instellings wat deelgeneemhet, maar wel eerste onder diésonder astro-velde. Desondanks was dievroue se eerste span in die provinsialeliga die tiende agtereenvolgende keerdie wenner. Planne om twee astroveldete bou, is gelukkig ver gevorder.Die UV spog met vyf huidige en voormalige Shimla-spelers in die Springbok-oefengroepwat aan oefenkampe op die UV-kampus deelgeneem het. Van links is, voor:CJ van der Linde, Tonderai Chavanga en Guthrö Steenkamp; agter: dr. SherylleCalder, ’n sportvisie-kundige van die span en ook ’n oud-Kovsie; Juan Smith, pr<strong>of</strong>.Frederick Fourie, Rektor en Visekanselier, Gerrie Britz en dr. Derik Coetzee, kondisioneringsafrigtervan die span en ook verbonde aan die UV se DepartementMenslike Bewegingskunde.Spanne blink uitIn een van sy beste vertonings nog hetdie Kovsie-atletiekspan 22 medaljes opdie SA Studente-atletiekkampioenskapsbyeenkomsingepalm, waaronder sewegoue medaljes, sewe silwer en agt brons.Die atlete wat goue medaljes ontvanghet, is Jan van der Merwe (400 m), JohanCronjé (1500 m), Boy Soke (1000 m),Charlene Henning (driesprong), FrancoisPotgieter (tienkamp), Magdel Venter(diskus) en die mansaflosspan (4 x 400).Op die SA Studente-landloopkampioenskappein Julie het die manspannegoed gevaar. Die A-span het tweede endie B-span vyfde geëindig. Die vroue hetdie derde plek behaal.Michelle van Staden, Kovsies se nommereen-gekeurde vrouetennisspeler, is totdie SA studentespan verkies wat aan dieStudentewêreldspele in Turkye deelgeneemhet. Plaaslik het die UV-tennisspandie Bloemfonteinse Eerste Liga gewen.Kovsies se pluimbalspan is die derdeagtereenvolgende jaar as die SASSU-kampioengekroon. Die A-span was eerste,terwyl die B- en C-spanne albei tweede inhul onderskeie afdelings geëindig het.Chris Dednam het drie goue medaljesverower — in die mansenkelspel, diemansdubbelspel (saam met Roel<strong>of</strong>Dednam) en die gemengde dubbelspel(saam met Liansa Coetzee). Chris enRoel<strong>of</strong> Dednam en Soné Strauss het inBangkok aan die Wêreldstudentespeledeelgeneem.In netbal het die Vrystaatse Lynx, watdeur me. Burta de Kock van KovsieSportafgerig word en waarin twaalf Kovsiesingesluit was, die nasionale kampioengeword deur die Gauteng Tornado’s indie eindronde te verslaan. Kovsies se uitblinker-spanhet tien nasionale spelersopgelewer. Karin Venter, Charlene duToit en Annari Store is in die Protea-spaningesluit, en Adele Niemand (kaptein),Anchen du Plessis, Summarie Hattingh,Erica Mouton, Yvonne Phiri, Elzet64

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!