12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ensie in Parys het prof. Strauss sy modelvir die evaluering van opvoedkundigestelsels bekend gestel. Hoewel indikatorevir dié doel al wêreldwyd ontwikkelis, kon niemand nog daarin slaag om ’nenkele indeks daar te stel nie. Hiervolgenskan die doeltreffendheidsindeksevan ’n land se provinsies gebruikword om aan te dui waar intervensiesnodig is.Prof. André Pelser (Sosiologie) hetbande met Afrika gesmee toe hy as eenvan twintig deelnemers uit 820 aansoekersvan oor Afrika gekies is om vir tweeweke in Uganda opleiding in die kommunikasievan bevolkings- en gesondheidsdataaan besluitnemers te ondergaan.Die werksessie is deur die Institutefor Public Health (Makerere-universiteit,Kampala) en die Population ReferenceBureau (Washington) aangebied.Akademici van die Fakulteit Ekonomieseen Bestuurswetenskappe het in2005 twee van die vier verslae voorbereiwat vir die New Partnership for Africa’sDevelopment (NEPAD) se Afrika-eweknie-oorsigmeganismeas agtergrond indie eweknie-beoordelingsproses oorSuid-Afrika sal dien. Prof. PhilippeBurger en me. Marina Marinkov vanEkonomie het die agtergrondverslag oorekonomiese bestuur en beheer in Suid-Afrika geskryf, terwyl prof. Lucius Botesen die Sentrum vir Ontwikkelingsteunvir die verslag oor sosiaal-ekonomieseontwikkeling verantwoordelik was.Dié fakulteit het ook sy internasionaleprofiel verskerp met die publikasievan eweknie-geëvalueerde artikels indie African Development PerspectivesYearbook van die Universiteit vanBremen deur prof. Philippe Burger,mnre. JP Geldenhuys en Antonie Pool,me. Marina Marinkov en me. LizelleJanse van Rensburg (almal van Ekono-mie), asook me. Charmel Verhoeven(Ondernemingsbestuur). Proff. Burger,Elsabé Loots (Ekonomie) en Willie vander Merwe (Ondernemingsbestuur) hetook op ’n besoek aan Bremen ’n Suid-Afrika-dag oor die Suid-Afrikaanseekonomie in samewerking met dieUniversiteit van Bremen en ondernemingsin Bremen vir sakelui aangebied,wat op ’n nasionale radio-uitsending inDuitsland uitgeloop het.Die Minister van Finansies, mnr.Trevor Manuel, het prof. Helena vanZyl, Direkteur van die Bestuurskool, vir’n tweede termyn as lid van die staandekomitee vir die hersiening van dieBankwet, 1990 van die SA Reserwebankaangestel. Koning Letsie III van Lesothohet prof. Tienie Crous, Dekaan, in dieveertiende raad van die Nasionale Universiteitvan Lesotho aangewys.Prof. Elsabé Loots (Ekonomie) wastot onlangs die president van die EkonomieseVereniging van Suid-Afrika, enme. Karen Thomas van dieselfde departementdien in die Suid-AfrikaanseKwalifikasie-owerheid se StandardsGenerating Body for Educators inSchooling.Prof. Hentie van Wyk (Sentrum virRekeningkunde) is as die tesourier vandie Verenigde Krieketraad van Suid-Afrika aangewys. Hy dien ook in die uitvoerendebestuur van die InternationalAssociation of Accounting Educationand Research, en verteenwoordig Suid-Afrika as president van die Suid-AfrikaanseRekeningkundige Vereniging.Twee ministeriële aanstellings het uitdie geledere van die Fakulteit NatuurenLandbouwetenskappe gekom. DieMinister van Finansies, mnr. TrevorManuel, het prof. Daan de Waal (departementelevoorsitter van Statistiek enWiskundige Statistiek) vir ’n tydperkAkademicilewer stewigebydraesnasionaalen in diebuiteland.75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!