12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Scaena-teater neem ’n sentrale plekop die kampus in.sporingsapparaat toegerus wat ditmoontlik maak om rekenaargebruik inbesonderhede te ontleed. Benewens Telkomis Microsoft ook as donateur betrokke.Weens die goeie infrastruktuur éngoeie ligging van die Boyden-sterrewagvir moderne sterrekundige waarne-By die Watcher- robotiese teleskoop is van links mnr. Victor Litera, elektroniesetegnikus van die University College Dublin in Ierland, en dr. Matie Hoffman vandie UV se Departement Fisika.mings, het die University College Dublinin Ierland die UV genader om die Watcher-robotiese teleskoop te huisves. Dieteleskoop sal hoofsaaklik aangewendword vir die waarneming van gammaknal-opvolgwaarnemings(ontsagwekkendeontploffings in die heelal) en salook na eksoplanete (planete om andersterre) soek.Dié werk sluit nou aan by een vandie navorsingsrigtings van die UV se astrofisikanavorsingsgroep,wat reeds metBoyden se 1,5 m-teleskoop betrokke isby die waarneming van dié verskynsels.Ook die Departement Dierkunde enEntomologie het twee mikroskope, geskenkdeur IMP Innovation Solutions,vir die Leseding-navorsingsprojek oorvisparasiete in die Okavango-delta ontvang.Twee aanwinste vir die FakulteitGeesteswetenskappe het onderrig ’ngroot hupstoot gegee. Die ultramodernenuwe Scaena-teaterkompleks, wat in2005 ingewy is, bied aan die Departe-16

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!