12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2005 het ’n eksterne konsultant sessessies, wat praktiese implementering endie ses stappe van die prestasiebeoordelingsprosesvergemaklik, met elk van dieloodsgroepe gefasiliteer.’n Ondersoek op die Qwaqwa-kampushet aan die lig gebring dat ’nbehoefte bestaan om die vereistes virspesifieke poste op dié kampus vas testel. Dit is gekoppel aan ’n behoefte datdie posbekleërs presies moet weet watvan hulle verwag word en om elke posbekleërin staat te stel om sy of haar eieontwikkelingsareas te identifiseer en aante spreek.In Junie 2005 is ’n werksessie teQwaqwa gehou om inligting in te samelom die bevoegdheidsprofiele vir onderandere programhoofde, vakhoofde enassistentdirekteure saam te stel.SHOSO se Personeelontwikkelingsafdelinghet ook op die Qwaqwa-kampusverskeie ontwikkelingsgeleenthedeaangebied, waaronder een oor emosioneleintelligensie vir die kampus se Bestuurskomitee.Nuwe strukture vir per-soneel is ook op dié kampus tot stand gebringmet die stigting van ’n personeelontwikkelingskomiteeen ’n beroepsgesondheids-en -veiligheidskomitee.Transformasie van besluitnemingstelselshet in 2005 ’n kwantumskuifgemaak. Sekretariaatsdienste en vergaderingsadministrasiehet ’n ten volleelektroniese omgewing betree met dieinwerkingstelling van die Parnassusvergaderingsbeheerstelsel,wat ’n eravan elektroniese en papierlose vergaderingsaan die UV ingelui het. Voordelevan dié stelsel is gedesentraliseerdetoevoer van punte en dokumentasie virdie sakelys, tyd- en kostebesparing,buigsaamheid en beheer van toevoer totdie sakelys.Alle vergaderings vanaf die Raad totop Senaatsvlak word ook elektronies afgeneemen binne ’n uur ná die vergaderingword notules op dieselfde wyse aan ledeversprei. Sedert Oktober 2005 is ’nwebkoppeling vir vergaderingsbestuurontwikkel, waardeur sakelyste van allevergaderings op die web beskikbaar ge-Die laaste vergadering van dieDagbestuur van die UitvoerendeBestuur in die ou rektorskantoorvoor die trek na die nuwe Hoofgebou.Papierdokumentasie metdié vergaderings is minimaal.41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!