12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

dente het ook in 2005 die basiese inligtingsgeletterdheidskursusgeloop.In die Fakulteit Gesondheidswetenskappe,waar studente met problememet vaardigheidskursusse ondersteunword, sal ’n ontwikkelingsprogram in2006 ingestel word om die kwessie beteraan te spreek.Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe,wat met internetgebaseerdestudie ’n pioniersrol gespeelhet, is sedert 2003 by die uitbreiding vane-leer op die ho<strong>of</strong>kampus self betrokke.In 2005 het dié fakulteit besondere aandaggegee aan die integrering van e-leermet kontakmodules as ’n bykomendeondersteuningsmeganisme en die pr<strong>of</strong>essionaliseringvan leermateriaal. Spesialewerksessies is aangebied om dosentevir die nuwe eise te sensitiseer enhulle by te staan in die vernuwing enimplementering van onderrig- en leermetodieke.Die Departement Drama en Teaterkuns het op die Klein Karoo Nasionale Kunstefeesskoonskip gemaak in al die kategorieë van die Sanlamprys vir Afrikaanse Teater. Diedepartementsho<strong>of</strong>, pr<strong>of</strong>. Nico Luwes (agter, tweede van regs), se Zollie (oor ’n Griekseegpaar en twee bendes straatkinders) is aangewys as die beste nuwe drama,Lullu Botha is aangewys as die beste akteur, terwyl die hele span die toekenning virdie beste produksie ontvang het. Gerben Kamper (voor links), wat as die beste regisseuraangewys is, het ook die toekenning as feeskunstenaar van die Volksblad-kunstefeesverower. By hulle is dr. Franklin Sonn (agter links), Kanselier van die UV.Student enrolment by genderYear Male % Female % Total2001 6 804 48% 7 363 52% 14 1672002 7 956 46% 9 495 54% 17 4512003 9 891 45% 12 093 55% 21 9842004 11 183 44% 14 168 56% 25 3512005 11 276 45% 13 997 55% 25 273Student enrolment by race on Main CampusYear White % Black % Total2001 6 031 53% 5 314 47% 11 3452002 6 382 49% 6 671 51% 13 0532003 6 982 47% 7 729 53% 14 7112004 7 459 44% 9 439 56% 16 8982005 7 761 45% 9 398 55% 17 15925

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!