12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

inrigting van ’n leeslaboratorium ondermeer ondersoek is. ’n Deeltydse sielkundigeis reeds by Qwaqwa aangestel om diemaatskaplike werker by te staan.KVO is een van die ho<strong>of</strong>rolspelers indie taaltoetsing van eerstejaarstudente. In2005 is byna 3 000 studente, onder wie internasionalestudente, getoets en indiennodig na die taalkursusse verwys.Die studieleeskursusse is in 2005 vir ’ngroter aantal studente aangebied. In dieSkool vir Verpleegkunde het 90 die kursusbygewoon, in die Departement MaatskaplikeWerk 102 en in die Skool vir Opvoedkunde30. Nog 60 studente uit anderdepartemente het die kursus gevolg.Weens die positiewe resultate met dieleesontwikkelingkursus het MaatskaplikeWerk en Verpleegkunde dit verpligtendvir hul eerstejaarstudente gemaak. Vanaf2006 word die kursus as deel van ’n remediërendeprogram na die Fakulteit Gesondheidswetenskappeuitgebrei, asook nadie Qwaqwa-kampus.’n Leerstylkursus is vir byna 300 Geneeskunde-,Verpleegkunde-, OptometrieenFisioterapiestudente aangebied.As deel van die Kultuur-van-Leer-program,wat help om ’n leerkultuur in diekoshuise te bevorder, is 90 tutors as studente-assistenteaangestel. Op die Vistakampusis tien tutors en op die Qwaqwakampus20 aangestel.59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!