12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

en innovering, terwyl hy voortgaan metverandering, aanpassing en transformasiein sy verbintenis tot nie-rassigheid,nie-seksisme, multikulturaliteit en meertaligheid.Personeelgetalle het in 2005 met 4%gestyg - van 2 475 in 2004 tot 2 575 in 2005.Hiervan was 856 permanente personeelteenoor die 840 van 2004. Dit verteenwoordig’n styging van 1,9%. Swart mense hetdie grootste groei, naamlik 1,16%, getoon.Wat personeelvergoeding betref, wasdie gemiddelde verhogings sedert 200018,2% bo inflasie, wat R75 miljoen meer inpersoneel se sak gebring het. Sowel professoreas personeellede op die laagsteinkomstevlak het aanpassings van 27%bo inflasie gekry. Die bevordering vanmedeprofessore en professore het ook dieafgelope drie jaar dramaties versnel. Van1999 tot 2001 is nege dosente tot medeprofessorbevorder.Tussen Januarie 2002 en Januarie 2005het dié getal viervoudig vermeerder en is37 bevorder. Net sewe is van 1999 totDesember 2001 tot vol professorbevorder, terwyl 31 tussen Januarie 2002en Januarie 2005 bevorder is.’n Nuwe poskategorie van senior professoris in 2005 ingestel om top-akademicite beloon. Nege professore is tot dievlak van senior professor bevorder. Hulleis proff. Louise Cilliers (Engels en KlassiekeTale), James du Preez (Mikrobiese,Biochemiese en Voedselbiotegnologie),Johan Grobbelaar (Plantwetenskappe),Dingie Janse van Rensburg (Sentrum virGesondheidsisteemnavorsing en -ontwikkeling),Dap Louw (Sielkunde), PhilipNel (Afro-Asiatiese Studie, Gebaretaal en56

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!