12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die Ho<strong>of</strong>kampus waar die statigeHo<strong>of</strong>gebou weer sy regmatige plekingeneem het.die gebou van Wiskundige Wetenskappe,die Benedictus Kok-gebou en die FlippieGroenewoudgebou. Konstruksiewerk salin 2006 begin.Enkele kleiner projekte ten opsigtevan akademiese geriewe is afgehandel. Indie François Retief-gebou, die tuiste vandie Fakulteit Gesondheidswetenskappe,is nuwe lesinglokale ingerig en ’n nuwearea vir ’n geneeskunde-museum aangebou.Elders is die Geografie-gebou sebuitekant opgeknap, en struktuurproblemeby die Mikrobiologie, Biochemieen Voedselwetenskap-gebou reggestel.Groot vordering is op die Qwaqwakampusgemaak, waar instandhoudingjare lank agterweë gebly het terwyl diékampus nog deel van die Universiteit vandie Noorde was. Meer as R8,2 miljoen isaangewend vir die opgradering van dievyf koshuise, lesingsale, die biblioteek enpersoneelhuise. Die koshuise spog nouvir die eerste keer met toegangsbeheer,gangkombuise, wasmasjiene, tuimel-49

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!