12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Groter finansiële10onafhanklikheidDanksy die sukses van die finansiëledraaistrategie het die UVdie afgelope klompie jare voldoendebeweegruimte gehad om te belêin beter akademiese geriewe, navorsingsapparaat,rekenaartoerusting, biblioteekhulpbronne,laboratoriums en lesingsale.Transformasie-eise vereis egter toenemend’n finansiële bestuurstyl wat ’nbemagtigende en entrepreneuriese omgewingen ’n institusionele konteks skepwat aan transformasie-uitdagings voldoen.Die staat se nuwe raamwerk virfinansiering dwing universiteite ondermeer om self inisiatief aan die dag te lêom finansieel kop bo water te hou deurdie sogenaamde derdegeldstroom-inkomstete verhoog.Talle fakulteite en departemente hetin 2005 dié uitdaging aanvaar deur middelvan vennootskappe met die privateen openbare sektor en ’n groter entrepreneurieseingesteldheid.Departemente neemself inisiatief’n Aantal departemente het in 2005 deurmiddel van ’n groter entrepreneurieseingesteldheid bykomende inkomstegegenereer.In die Fakulteit Geesteswetenskappehet die Departement Drama en Teaterkunsmeer as R1,3 miljoen van die NasionaleLotery bekom om oor die volgendedrie jaar pr<strong>of</strong>essionele produksiesmet nagraadse en afgestudeerde stu-Entrepreneuriesekultuurontwikkel omnuwe marktete ontgin.69

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!