12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Life Health Care sal die program van diegrond af kry.Om regstudente ’n voorsmakie vanhofprosedures te gee het die FakulteitRegsgeleerdheid ’n skynhofkompetisievir LL.B.-studente in hul eerste jaar indie Appèlhof in Bloemfontein aangebied.Studente van die Rhodes-universiteiten die Universiteit van Pretoria isgenooi om ook deel te neem, en argumenteis deur appèlregters en regtersvan die Hooggeregshof aangehoor. DieUV het die Afrikaanse deel van die kompetisiegewen, terwyl die Rhodes-studentein die Engelse deel skoonskipgemaak het.Die Departement Handelsreg het, opversoek uit die praktyk, ’n sesmaandelangesertifikaatkursus in alternatiewegeskilbeslegting aangebied. Studente hetin diepte na onderhandeling, mediasieen arbitrasie as alternatiewe vir tradisionelehoflitigasie gekyk en die beginselsprakties toegepas. Dramastudente isook ingespan om, as “moeilike” partye,die sake interessant te maak.Sowat 90 studente het hulle ingeskryfvir die Fakulteit Teologie se nie-amptelikebasiskursus in kerklike dienswerk,wat gemik is op diegene wat nie aan dieformele universiteitstoelatingsvereistesvoldoen nie. Verskeie dienspunte is indie land tot stand gebring waar tutors diekursus aanbied. Die kursus word nouook in Durbanville aangebied, waarsowat 40 studente ingeskryf is.die UV in September die eerste universiteitin Suid-Afrika geword het watmagistergrade in Fisika toegeken het aanstudente wat die Nasionale AstrofisikaenRuimtewetenskapprogram (NARP)voltooi het. Die program sal ’n nuwe geslagastrofisici en ruimtewetenskaplikesoplei wat by die heel beste ter wêreldkan kers vashou. Dit word in samewerkingmet ses ander universiteite in dieland, asook die Suid-Afrikaanse Astronomie-observatorium(SAAO), die HermanusMagnetiese Observatorium(HMO) en die Hartbeeshoek Radioobservatorium(HartRao) aangebied.Die Departement Argitektuur het sy50ste bestaansjaar gevier. Twee hoogtepunteop die feeskalender was die jaarlikseSophia Gray-lesing en ’n feeslesingdeur mnr Glen Murcutt, Australieseargitek. Prof. Bannie Britz, voorheendepartementshoof van Argitektuur, hetdie 17de Sophia Gray-lesing aangebied.Studenteprestasies• Me Marina Marinkov, ’n dosent in dieDepartement Ekonomie, het die EkonomieseVereniging van Suid-Afrika seprys vir die beste honneursskripsie aanProf. Pieter de Villiers is as buitengewonehoogleraar in die fakulteit aangestelen sal verantwoordelik wees daarvoorom Bybelse Spiritualiteit as vak teontwikkel en magister- en doktorale studentete begelei.Die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappehet daarvoor gesorg datMs Elmé Breedt (from Pretoria) and Mr Edward Jurua (from Uganda) who obtainedthe master’s degree in Physics at the UFS and completed the NationalAstrophysics Space Science Programme.27

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!