12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Afrikaanse en Belgiese gebaretaalbetrokke.Nog ’n taalverwante projek is dieSouth African Language Rights Monitoring-projekwaarby die Eenheid virTaalbeplanning in opdrag van die Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad betrokke is.Die onderskeie kunstedepartementewas aktief in die internasionale arena.Prof. Nico Luwes (Drama en Teaterkuns)het op uitnodiging van die direkteurvan die Tsjekof-dramateater dieregie van ’n produksie van Romeo andJuliet in Pawlodar, Kazakstan behartig.Die stuk is met Russiese akteurs en tegniciop die planke gebring.Prof. Hennie van Coller, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie virWetenskap en Kuns.die Gustav Prellerprys vir literatuurwetenskapen letterkundige kritiekbekroon.Die Fakulteit Geesteswetenskappewas nasionaal en internasionaal besonderbedrywig. Prof. Jackie Naudé (Afro-Asiatiese Studie, Gebaretaal en Taalpraktyk)is verkies in die Kerklike Advieskomiteewat die Bybelgenootskap senuwe Afrikaanse Bybelvertaling moetbeplan en bestuur. Hy is ook op grondvan sy vertaalteoretiese kundigheiddeur die Poolse Akademie vir Wetenskapas gasspreker genooi. Sy kollega indie departement, mnr. Philemon Akach,is verkies tot visepresident van dieWorld Association of Sign LanguageInterpreters. Mnr. Akach is ook saammet ’n Belgiese navorsingspan van dieUniversiteite van Gent en Brussel in ’nlandwye empiriese navorsingsprojekoor ’n kruislinguïstiese studie van Suid-In Oktober en November het diewêreldpremière van Hans Huyssen(Musiek) se opera Masque in Kaapstadplaasgevind. Hierdie grootskaalse projek,wat deur plaaslike en internasionaleinstansies geborg is, is onder meer ’nvergestalting van ’n musikale dialoogtussen Afrika en die Weste.Prof. Nicol Viljoen en dr. MartinaViljoen, ook van Musiek, was deel van ’ninternasionale byeenkoms van twintigakademici in Gregynog, Wallis, waar diewerk van die filosoof Christopher Norrisgehuldig is. Tydens dié geleentheid hetalbei referate gelewer, terwyl prof.Viljoen ook ’n klavieruitvoering gelewerhet.Prof. Japie Strauss (NIOB) was as lidvan die nasionale Departement van Onderwysse span navorsingskoördineerdersby die finalisering van die Southernand Eastern Africa Consortium forMonitoring Education se verslag ooronderwys in Suid-Afrika betrokke. Dieprojek staan onder leiding van die InternationalInstitute for Education Planning— ’n afdeling van die United NationsEducational, Scientific and CulturalOrganisation (UNESCO). Op ’n konfer-74

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!