12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Engelbrecht en Yolandi Brummer in dieo.21-span. Kovsies in die nasionale o.19-span is Suné Lotter, Alta Maas, MartelleSchoeman, Henriëtte Jacobs, CarineTerblanche, Sindisin Sinzane en ShirbaneSmith.Die Vrystaatse bedryfsreg-krieketspan,die Eagles, wat in 2005 twee nasionaletrofeë verower het, het drie Kovsiesin die span gehad. Hulle is Cliffe Deacon,Davy Jacobs en Ryan McLaren.Die Rugbyklub het ’n goeie seisoenbeleef. Kovsies het vier Springbokrugbyspelersin 2005 opgelewer: MeyerBosman, Michael Claassen, Juan Smith enC J van der Linde. Shimla Richard Strausswas lid van die SA o.19-span wat diewêreldbeker verower het. Nog ’n Shimla,Louwtjie Louw, het in die SA Studentespanteen die Afrika-Luiperds uitgedraf.Tien Kovsies was lid van die VrystaatseCheetah-span, wat die Curriebekerná 29 jaar weer vir die provinsie verowerhet.Shimlas het die Universiteite vanJohannesburg, Pretoria en Stellenbosch inweg-wedstryde geklop en daarmee ’nsuksessyfer van meer as 84% in al sywedstryde behaal. Plaaslik het dieShimlas die Stadsbeker gewen. DieIrawas, wat in die eindronde van dieStadsbeker teen die Shimlas die knie moesbuig, het die span van die Universiteit vanJohannesburg en Stellenbosch seVictorians geklop. Die o.19-span het huleweknieë van Tukkies en Maties geklop.In sokker het veral die vroue uitgeblink.Die eerste span het die provinsialeVodacom-liga gewen en so die Vrystaatsekampioen geword. Nasionaal het dié spanvierde geëindig. Drie spanlede, MolloModiehi, Modiko Nthabeleng en MlomoNandipha, is in die Suid-AfrikaanseStudente-sportunie (SASSU) se spaningesluit wat in Augustus in die Studentewêreldspelein Turkye meegeding het.Makhele Makhele was die enigste Kovsiemanspelerin die SASSU-span.Nege vrouespelers het die Vrystaat indie SASSU-winterspele by die Universiteitvan Zoeloeland verteenwoordig. Diespan het onder leiding van mnrMorithebe Modutoane, die hoofafrigtervan die vrouespan, derde geëindig. Hy isook as afrigter van die toernooi aangewys.Drie basketbalspelers van die Qwaqwa-kampusis in die Vrystaat-spaningesluit.National role for staffmembers and coachesNationally, the expertise of Dr DerikCoetzee (Department of Human MovementScience) was acknowledged whenhe was seconded to the South AfricanRugby Football Union (SARFU) as principalconditioning coach of the Springbokrugby team.For the second year running SARFUused Shimla Park and the Centre forExercise and Sport Science Services(CESSS) at the UFS to prepare the Springboksfor their international encounters.One of the goals of KovsieSport is toacquire the services of outstanding coaches.This was achieved in some of thesports codes, which is underscored by thefact that these coaches were involvednationally and provincially. Ms Burta deKock, netball coach, coached the Lynxteam of the Free State, that was crownedthe national champions. The tennis coach,Mr Marnus Kleinhans, accompanied theSASSU tennis team as team manager toTurkey during the Student World Games.Kovsies’ first-team soccer coach, Mr SelloNtuli, was appointed as an assistant coachfor the SASSU National Team that tookpart in the World Games.UFS staffcoachprovincialand nationalsports teams.65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!