12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Rekenaardienste is vroeg in 2005 inStelselontwikkeling en Rekenaardiensteverdeel. ’n Nuwe direkteur, mnr. SakkieJanse van Rensburg, het die leisels byRekenaardienste oorgeneem en homonder meer op beter dienslewering enbestuurspraktyke toegespits.Omdat sekuriteit in die elektronieseomgewing vir instellings al hoe belangrikerword, het Rekenaardienste sy fokusdaarop aansienlik verskerp. Om die geweldigetoename in virusse, gemorsposen pogings om rekenaarnetwerke binne tedring (hacking) die hoof te bied het dieUV nuwe tegnologiese toerusting geïnstalleerwat aan ’n wêreldwye beheerstelselgekoppel is — die eerste universiteitin Suid-Afrika wat so iets doen. Altesame55% van alle inkomende e-posboodskappeword in dié stadium weggewysomdat dit onveilig is. Die lys vanongeoorloofde webblaaie is van 6 000 totmeer as 580 000 uitgebrei.Rekenaardienste was ook van April2004 tot Julie 2005 behulpsaam met diedigitaliseringsprojek van die UV se persknipseldiens,SA Media. Altesame 3 166899 beelde wat sedert 1978 tot en met 1996op mikrofilm gestoor is, is met die betrokketeks verbind en nou in digitale formaatop die web beskikbaar.In die Afdeling Verblyfdienste hetmet die ingebruikneming van die nuwe,omvattender rekenaarprogram ResidentialManagement System die plasings- enherplasingsprosesse in koshuise aansienlikvergemaklik.Omdat akkurate bestuursinligtingvan kritieke belang vir effektiewe besluitneming,bestuur en verslagdoeningvan hoëronderwysinstellings is, het dieBeplanningseenheid ’n rekenaarsagtewarepakketgeïnstalleer om bestaandedata in PeopleSoft om te skakel na bruikbareen toeganklike bestuursinligting.Hierbenewens ontwikkel die eenheid ’nA painting of the previous chancellor, Me Winkie Direko, was unveiled in the Council Chamber. Seen hereare, from the left: Prof. Frederick Fourie, Rector and Vice-Chancellor, Ms Direko, Judge Faan Hancke, andDr Charles Nwaila. Dr Nwaila, Director-General of the Free State, was elected as Vice-Chairperson of theUFS Council and Judge Hancke was re-elected as Chairperson in March. Both appointments are valid for aterm of three years from 1 June 2005 to 31 May 2008. Dr Nwaila has been a Council member since 2002.His predecessor as Vice-Chair was Mr Dines Gihwala.43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!