12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Die strewe om die kampus meervoetgangervriendelik te maak het totverskillende kleiner projekte gelei. DieEeufeeskompleks is onder meer met dieCallie Human-saal verbind. ’n Begin isook gemaak met die bou van ’n kleinpleintjie voor die Flippie Groenewoudgebou.Net soos die Stabilis-plein sit- enstaanplek bied vir die duisende studentewat in die Stabilis-lesinglokaalkompleksklas loop, sal die nuwe pleindie groot getalle studente by die FlippieGroenewoud-gebou se lewens gerieflikermaak. Dit is terselfdertyd ook dievoortsetting van die suid-noord-voetgangerroetewat uiteindelik van dieFrançois Retief-gebou af tot by dieLandbou-hek sal strek.’n Kovsie-roos is gekweek om die UV se eeuwording te vier. Hier is pr<strong>of</strong>. Gerritvan Tonder van Grondwaterstudies, wat die rooskweekprojek gekoördineer het,en pr<strong>of</strong>. Frederick Fourie, Rektor en Visekanselier.droërs en rekenaarkamers, terwyl besoek-en ontvangsareas en kamers verbeteren ou meubels vervang is.Nuwe rekenaarlaboratoriums is ookop dié kampus ingerig, veral met die oogop e-leer. ’n Verdere R6 miljoen is vir2006 toegeken vir nog verbeterings aanakademiese en administratiewe ruimtes.Leemtes in die ho<strong>of</strong>kampus se verkeersnetwerkhet tot die groot WynandMoutonlaan-projek gelei. Die toename inverkeersvloei op die kampus en omliggendepaaie het groot verkeersopeenhopingsby die Mikrobiologie-hek veroorsaak.Ná grootskaalse herbeplanning hetkonstruksiewerk teen einde 2005 begin.Ná afhandeling sal verkeer na en van diekampus vinniger kan vloei.Die Odeion moes vir enkele maandesy deure vir musiekuitvoerings sluitsodat omvattende werk aan die lugversorgingstelselgedoen kon word en dieverhoogvloer versterk kon word. Dieouditorium het terselfdertyd nuwe vloerbedekkingen stoeloortreksels gekry endie houtpanele is opgeknap.’n Nuwe vleuel word vir die Farmovs-Parexel-gebouopgerig wat teeneinde Februarie 2006 voltooi behoort tewees. Die uitbreiding vind op versoekvan Parexel plaas en word deur dié internasionalefarmaseutiese onderneming bydie UV gehuur om ’n bykomende deelvan sy bedrywighede te huisves.Sportgeriewe het ook aandag gekry.Op die ho<strong>of</strong>kampus beantwoord die tennisklubhuis,die krieketklubhuis op diekrieketovaal en die vyf muurbalbane nouná opgraderingswerk weer aan die eisevan die tyd. Nog ’n krieketveld is bygevoeg,terwyl die beplanning vir die bouvan twee astrohokkievelde ver gevorderhet. Op die Qwaqwa-kampus is kleedkamersbeveilig vir groter sekuriteit ensportvelde opgeknap.50

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!