12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

tenskappe het in die loop van 2005 tenminste 26 artikels in ’n verskeidenheidgeakkrediteerde akademiese tydskriftegepubliseer. Dié departement het tweepubliseerders, proff Leo Barnard enAndré Wessels, in die toptien in die fakulteitgelewer. Boaan die lys van toppubliseerdersis die filosoof-navorserprof. Danie Strauss met 28,3 uitsette oordrie jaar.Drie referate van personeellede vandie Sentrum vir Hoëronderwysstudiesen -ontwikkeling (SHOSO), wat op dietweejaarlikse kongres van die SouthAfrican Association for Research and Developmentin Higher Education oor DieAfrika-Universiteit in die 21ste Eeu geleweris, is vir publikasie in die geakkrediteerdeSouth African Journal of Higher Educationaanvaar. Nog vier artikels van prof.Mabokang Mapesela, ’n kundige op diegebied van hoëronderwysstelsels en -transformasie, is óf gepubliseer, óf vir publikasiein geakkrediteerde tydskrifte aanvaar.Benewens talryke bydraes deur personeelledein die Fakulteit Ekonomieseen Bestuurswetenskappe tot hand- envakboeke, het veral twee departementepresteer. Die Sentrum vir Ontwikkelingsteunhet vyf en die DepartementEkonomie nie minder nie as tien geakkrediteerdeartikels die lig laat sien.Een van die prestasies in die FakulteitTeologie was die verskyning vanprof. Francois Tolmie van die DepartementNuwe Testament se boek oor dieretoriese analise van Galasiërs in die internasionaalhoog aangeskrewe reeksWissenschaftliche Untersuchungen zumNeuen Testament. Hierbenewens het prof.Tolmie in samewerking met prof. Janvan der Watt van die Universiteit vanPretoria (asook ander medewerkers) ’nboek by CUM oor die sogenaamde OuLesothoNamibiaChinaBotswanaZimbabweMost students from2004 2005817109676224102395906747KenyaNigeriaSwazilandKoreaEritrea2004 20054119111145Trek to the south. The origin of some foreign students studying at the UFS.Nuwe samewerkingsooreenkomsteIn die Fakulteit Geesteswetenskappe is talle nuwe samewerkingsooreenkomstemet buitelandse universiteite gesluit:• Die Departement Antropologie met die Universiteit Sambalpur, Indië• Die Departement Engels en Klassieke Tale met die Goldsmith Kollegeaan die Universiteit van Londen oor taalontwikkeling en taal in die gemeenskap,asook met die Universiteit van Leiden• Die Departement Politieke Wetenskap met die Universiteite vanSaskatchewan (Kanada) en Murdoch (Perth, Australië).382827242221

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!