12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Die Fakulteit Teologie het in 2005 sy 25ste bestaansjaar met onder meer ’n konferensie gevier. By diegeleentheid was van links: proff. Piet Strauss en Sybrand Strauss, Fakulteit Teologie, prof. Stef Coetzee,voormalige UV-rektor en tans by die Stellenbosch-bestuurskool, prof. Amie van Wyk, redakteur van dieGereformeerde Kerkblad in Pretoria, en mej. Anneliene Labuschagne, Teologiestudent aan die UV.en Nuwe Testamentiese Apokrieweboeke laat verskyn. Die boek van meeras 800 bladsye behels ’n selfstandige vertalingin Afrikaans vanuit die grondtale(Grieks, Latyn en Kopties), en bied waardevolleinligting oor geskrifte wat rondomdie begin van die Christelike jaartellingontstaan het, maar nie in die Bybelopgeneem is nie.Die Fakulteit se geakkrediteerde tydskrif,Acta Theologica, met prof. Tolmie asredakteur, het benewens sy twee gewoneuitgawes ook drie supplement-uitgawesin 2005 gehad.Die Fakulteit Regsgeleerdheid segeakkrediteerde Tydskrif vir Regswetenskaphet sy dertigste publikasiejaar beleef. In2005 het ’n eeufeesuitgawe onder redakteurskapvan prof. Charles Ngwena verskynmet bydraes van personeel van dieFakulteit Regsgeleerdheid en die Skool virRekeningkunde. Dit bevat ook die intreeredevan appèlregter Joos Hefer as eersteereprofessor in Privaatreg aan die UV.Mnr. Pieter Taljaard van die DepartementLandbou-ekonomie in die FakulteitNatuur- en Landbouwetenskappehet die prys gewen vir die beste artikeldie afgelope 12 maande in Agrekon, diegeakkrediteerde tydskrif van die Landbou-ekonomieVereniging van Suid-Afrika.Dr. Wimpie Nell, Direkteur van dieSentrum vir Landboubestuur, was mede-outeurvan ’n boek getiteld Strategicapproach to farming success, wat daaropgemik is om proaktiewe bestuur in diemoderne landbou te bevorder.Die waarde van die boek lê daarindat dit praktiese voorbeelde verskaf watdit vir die boer moontlik maak om diebeginsels in enige landbouondernemingtoe te pas.22

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!