12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Kampusse verder ontwikkel06Die Struktuurplan van die universiteit,’n raamwerk vir die geïntegreerdeontwikkeling van diehoofkampus om ’n hoëgehalte werk- enstudie-omgewing te skep, is in 2005 verderontplooi. Sedert die inwerkingstellingvan dié plan in 2003 is teen 2004 reedssowat R77 miljoen aan die moderniseringvan die hoofkampus bestee.Die heringebruikneming van dieHoofgebou, die oudste en tradisierykstegebou op die hoofkampus, was diebelangrikste mylpaal in 2005. Restourasiewerkaan dié historiese baken het in2003 begin onder die wakende oog vanprof. Bannie Britz, afgetrede hoof van dieDepartement Argitektuur, wat vir dieomvorming van die byna honderdjaarouegebou tot die “hoofkwartier” van ’nmoderne universiteit verantwoordelikwas. Teen Julie 2005 kon die Rektoraat enander senior bestuurslede van die derdevloer van die George du Toit-gebou nadie nuutingerigte Hoofgebou in die hartvan die kampus verskuif.Ná die trek het konstruksiewerk aandie ontruimde derde vloer van dieGeorge du Toit-gebou aan die beurt gekomom dit vir senior administratiewebestuurslede in te rig.Omdat fisieke opgradering jare lankagterweë gebly het, is die verbetering vanakademiese geboue en lesinglokalehoog bo-aan die voorkeurlys. In 2005 isbaie tyd bestee aan die beplanning vangroot en duur opgraderingsprojekte opdie hoofkampus, soos die Chemie-gebou,Hoofgebouneem weersy plek in diehart van diekampus in.47

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!