12.07.2015 Views

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

Jaaroorsig - University of the Free State

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Gemeenskapsbetrokkenheid is ’n hoë prioriteit bydie Universiteit van die Vrystaat.Duits het in samewerking met dieGoe<strong>the</strong>-instituut in Johannesburg ’ntweedaagse nasionale opleidingseminaarvir Duits-leerkragte aangebied.Een van die vlagskipprojekte in die fakulteitis die Kunstenaars in Skole-projek,wat deur die Departement Kuns en Kultuurgefinansier word en waar kunstenaarsas kunstenaar-opvoeders aangewendword om kuns- en handvlytprojektein skole aan te bied. Projekte wissel van diéwat gebruik maak van hulpmiddels watgeredelik beskikbaar is (mis en klei), totdié wat ges<strong>of</strong>istikeerde tegnologie inspan(soos digitale fotografie en verfilming).Die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappehet in 2005 begin om dieUniversiteit se proefplase weer aktief tebenut. ’n Drieparty-samewerkingsooreenkomstussen die UV, die NationalAfrican Farmers Union (NAFU) en dieMangaung-munisipaliteit het tot die totstandkomingvan die Lengau-landbouontwikkelingsentrumop die proefplaasSydenham gelei. Die sentrum verskafopleiding en mentorskap aan kleinskaalseen opkomende boere, insluitendeboere wat onlangs ingevolge diegrondverdelingsprogram gevestig is.Vakleerlingskappe wat deur Agri-setageakkrediteer kan word, word nou ontwikkelen sal in 2006 ingestel word.Die Fakulteit Teologie gaan in 2006’n sentrum vir die begeleiding vangeestelike leiers op die been bring wat ’neenstopdiens sal verskaf vir berading enmentorskap en die ontwikkeling vanleierskapsvaardighede.Dr. Jan-Albert van den Berg van dieDepartement Praktiese Teologie het ’nwerksessie geïnisieer om die gemeenskapbewus te maak van slag<strong>of</strong>fers vanmisdaad en hoe om die kwessie tehanteer. Kundiges in die regte, kriminologieen sielkunde is ook betrek.Die Sentrum vir Ontwikkelingsteun(SOS) in die Fakulteit Ekonomiese enBestuurswetenskappe het in samewerkingmet die Natural Resources Institute36

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!