02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

2

Die intensie met die verdediging van hierdie standpunt, so wil dit vir

my lyk, is om die werklikheid van Jesus se opstanding te wil verifi eer.

Dit is ʼn problematiese onderneming om ons geloof te probeer verifi eer

deur oor die aard van Jesus se opstandingsliggaam te spekuleer. As ons

die Here Jesus Christus ontmoet wat opgewek is uit die dood, kan ons

(net soos die vroegste gelowiges ook) Hom nie op ʼn ander plek ontmoet

as binne ons eie historiese en fi siese werklikheid nie. Dit is egter ʼn

heel ander saak wanneer probeer word om die feitelikheid van Jesus

se opwekking te verifi eer deur te beweer dat sy opstandingsliggaam ʼn

fi siese liggaam is.

In Afrikaans het die woord fi sies drie moontlike betekenisse.

Die derde gebruik, wat ʼn wisselvorm vir fi siek is, kom nie hier in die

visier nie, want om die woord fi sies in hierdie sin hier in te span, sou

neerkom op ʼn blote toutologie. Die ander twee moontlike betekenisse

is verwant, naamlik: betreffende nie natuur, of dan natuurlik, en

betreffende die fi sika, of dan natuurkundig. Duidelik kom die eerste

gebruiksmoontlikheid van die woord hier ter sprake. Jesus se

opstandingsliggaam is tog nie ʼn blote natuurlike liggaam nie, met ander

woorde, ʼn liggaam onderhewig aan die beperkinge van tyd en ruimte

nie. (In Nuwe-Testamentiese Grieks dui die woord fi sies ook op die

natuurlike aard van iets as die resultaat van natuurlike ontwikkeling.)

Nee, Jesus se liggaam is nie ʼn blote natuurlike liggaam nie, maar

ʼn verheerlikte liggaam. Dit is die verheerlike liggaam van Jesus, wat

opgewek is tot die ewige lewe. Jesus se lyk het nie bloot herleef met

sy opstanding nie, maar Jesus as persoon is deur ʼn heilsdaad van

God opgewek tot nuwe lewe. Met sy opwekking het God Jesus ook

verheerlik. As ons vanuit die Bybel probeer om die opgewekte Jesus

liggaamlik te beskryf, kan ons eintlik net sê dat Hy ʼn verheerlikte

liggaam het.

Die volgende Bybelse argumente is al aangebied dat Jesus se

opstandingsliggaam ʼn fi siese liggaam sou wees:

1. Die Evangelies berig dat sy graf na drie dae leeg was (Matt 28: 1-10;

Mark 16: 1-8; Luk 24: 1-12; Joh 20: 1-10). Handelinge 13: 36-37

vertel dit so: En volgens die besluit van God het Dawid tog gesterwe

nadat hy die mense van sy tyd gedien het. Hy is by sy voorvaders

begrawe, en sy liggaam het vergaan. Maar Jesus se liggaam het nie

vergaan nie; God het Hom uit die dood opgewek.

Die leë graf as sodanig bewys natuurlik niks ten opsigte van

Jesus se opwekking nie, om nie eens te praat van die aard van sy

opstandingsliggaam nie. Die Bybelse vertellings oor die leë graf wil

ook nie bloot die leë graf aanbied as bewys van Jesus se opwekking

nie. Volgens Matteus was die vroue bang by die leë graf, maar dit

bied geleentheid aan die Engel van die Here om aan te kondig dat

Die opstandingsliggaam van Christus - Dr Gafie van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!