02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

20

moes bied en wat vir hulle nou in Christus vervulling gevind het, en

andersyds deur gebruikmaking van bekende konsepte uit die Griekse

fi losofi e, waaraan hulle nou nuwe inhoud verleen het.

Justinus die Martelaar (c 100 – c 165) was een van die belangrikste

vroeë Apologete, of verdedigers van die Christelike geloof. Michael

W Holmes (2009: 14) merk in hierdie verband op: “The conversion

of philosophers such as Justin Martyr indicates the faith’s growing

attractiveness to intellectuals…” Vir Plato het die Ewige Bewussyn die

materiële wêreld tot stand gebring in ooreenstemming met die ewige

Idees. Vervolgens verklaar Justinus nou dat God altyd sy Logos of Rede

in Homself gehad het, en Hy bring die skepping voort deur sy Logos, en

hier sluit Justinus nou aan by Johannes 1 (vgl Young 2007: 35).

In die Logos-teologie sluit die Vroeë Kerk aan by die Griekse

Logos-begrip, maar gee nuwe betekenis daaraan. Die Logos-teologie

het vir die Vroeë Kerk ʼn bruikbare voertuig geword waarmee minstens

iets van die waarheid van die Christusgebeure, en die misterie

daarvan, verstaanbaar oorgedra kon word. Die Griekse Logos-begrip

verstaan Logos as die beginsel van lewe, en ook as die rasionaliteit

en die goedheid waaruit die kosmiese orde daargestel is. Die Vroeë

Kerk leer nou dat die Logos in Jesus Christus mens geword het en

onder ons kom woon het (vgl Young 2007: 84). Daarmee beweeg

die Christelike verstaan egter in die teenoorgestelde rigting as die

Neoplatonisme. Vir die Griekse fi losofi e (en die Gnostiek volg dit na)

moet die aards-liggaamlike opgehef word en opgaan in die hemelse

en spirituele, en is dit ondenkbaar dat ʼn God dan mens word. In die

Christelike getuienis is dit anders: Die Logos (God) word mens (vgl

Johannes 1). Die teenoorgestelde dus. En so word nuwe inhoud gegee

aan die Griekse begrip Logos. Van die menswording van die Logos sê

Irenaeus (2010: Boek III, 367) uitdruklik dat Hy nie een sonder vlees

was nie, en ook dat ons Verlosser wel nie net ʼn blote mens was nie.

Met byvoorbeeld verwysing na Johannes 3, Jesaja 7 en 53, Jesaja 9 en

Daniël 7, vind Irenaeus dan verklaring van Jesus Christus se Godheid

en mensheid:

For I have shown from the Scriptures, that no one of the sons of Adam

is as to everything, and absolutely, called God, or named Lord. But

that He is Himself in His own right, beyond all men who ever lived,

God, and Lord, and King Eternal, and the Incarnate Word, proclaimed

by all the prophets, the apostles, and by the Spirit Himself, may be

seen by all who have attained to even a small portion of truth (Irenaeus

2010: Boek III, 363).

…He was despised among the people, and humbled Himself even to

death and that He is the holy Lord, the Wonderful, the Counsellor, the

Beautiful in appearance, and the Mighty God, coming on the clouds

as the Judge of all men; – all these things did the Scriptures prophesy

of Him (Irenaeus 2010: Boek III, 363).

Die Opstanding van Jesus Christus in die Vroeë Kerk - Dr Kobus Labuschagne

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!