02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

11

Miskien is een van ons hedendaagse geloofsprobleme dat ons te veel

gerig is op woorde, en nie soos die Vroeë Kerk op die Persoon daaragter

nie: Jesus Christus, die Here. Miskien het ons selfs in hierdie opsig iets

van die boodskap van die Vroeë Kerk verloor, met al die bykomstighede

waarin ons verstrengel raak.

METODOLOGIESE VERANTWOORDING

Ten einde ’n mate van sin te maak in wetenskaplike navorsing, word

die navorser dikwels op die een of ander wyse gekonfronteer met ʼn

verkenning van die metodologie wat die navorsing moet lei tot verheldering

van die onderwerp, en ook tot gesubstansieerde gevolgtrekkings en

resultate. In teologiese en historiese studie werk metodologie, in wat

ons ken as hermeneutiese analisering en interpretasie van geskrewe

dokumente en tekste, met subjektief-menslike vooronderstellings.

Nader bepaald sê Paul Ricoeur (Ricoeur 2009: 43), “hermeneutics

is the theory of the operations of understanding in their relation to

the interpretation of texts”. Ons vooronderstellings het ten doel om

ons metodes en prosedures so te lei dat ons so naby moontlik sal

kom aan waarheid en werklikheid. Maar dit werk nie altyd so uit nie.

Soms is ons vooronderstellings bepaaldelik teenproduktief, en juis

geneig om waarheid en werklikheid te versluier. Juis hierdie gevaar

van ʼn dualisme, van ʼn moontlike teenoorgestelde uitkoms, vra na

verantwoording in ons metodologie en hermeneutiek.

Feite apart van menslike interpretasie en metodologie bestaan

eenvoudig nie. Historiese navorsing en die resultate daarvan word

in ʼn narratiewe vorm weergegee. ʼn Narratief is die navorser se

beskrywing van wat nagevors word in gebeure, en die response en

gedagtes van mense betrokke by daardie gebeure. Die historikus bied

met sy navorsing ʼn narratiewe konstruk aan, as die resultaat van

sy eie metodologie, seleksie, beoordeling van wat belangrik is en sy

eie interpretasie. Daarmee word historie aangebied as skepping van

die historikus. Nogtans moet beklemtoon word: “creating history does

not mean inventing history” (Labuschagne 2012: 3; vgl Young 2007:

xiv). In die navorsing van tekste waarsku Hans-Georg Gadamer (2006:

390):

… understanding is certainly not concerned with… reconstructing the

way the text came into being. Rather, one intends to understand the

text itself. But this means that the interpreter’s own thoughts too have

gone into re-awakening the text’s meaning. In this the interpreter’s

own horizon is decisive, yet not as a personal standpoint that he

maintains or enforces, but more as an opinion and a possibility that

one brings into play and puts at risk, and that helps one truly to make

one’s own what the text says. I have described this above as a ‘fusion

of horizons’.

Die Opstanding van Jesus Christus in die Vroeë Kerk - Dr Kobus Labuschagne

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!