02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

84

Dit gaan nie hier om enige waarde wat aan ʼn graf geheg word nie,

maar daarom dat die ouers se nagedagtenis in ere gehou moet word.

Daarom bid die psalmdigter dan ook aan die einde van Psalm 90: ...hou

die werk van ons hande in stand, ja, die werk van ons hande, hou dit

in stand.

Wanneer ons voorgeslagte se nagedagtenis ter sprake kom, moet

ons fyn oordeel aan die dag lê. Ons moet aan die een kant erkenning

gee aan die bydraes wat ons voorgeslagte tot die opbouing van ons

eie leefwêrelde gemaak het en dankbaar daaraan erkenning gee. Ons

moet aan die ander kant daarteen waak om ons voorgeslagte op so

ʼn wyse te vereer dat die eer van God in die gedrang kom. Ons moet

ons voorgeslagte nie vergeet nie, maar ons moet ook nie onnadenkend

monumente vir hulle oprig wat moontlik God se eer kan aantas nie.

ʼn Vraag wat ook hier ons aandag verdien, is of verassing naas

begrafnis ʼn moontlikheid behoort te wees vir ʼn gelowige. Ek antwoord

net voorlopig omdat ’n mens eintlik net op die teologiese besware wat

teen verassing ingebring word, kan reageer in die lig van wat ons oor

die opstanding gaan sê. Ek sal dus die vraag later in die boekie weer

ter sprake bring.

Ons begrawe die stofl ike oorskot van afgestorwenes hoofsaaklik

om drie redes. (1) Lyke wat begin ontbind, hou ʼn gesondheidsrisiko

in, en ons wil die lyk so versorg dat dit uit ons midde weggeneem

word sonder dat die waardigheid van die afgestorwene aangetas word;

(2) ons wil seremonieel afskeid neem van die afgestorwene; en (3)

ons wil die seremoniële geleentheid van die begrafnis benut om die

naasbestaandes van die afgestorwene te vertroos. Kan ʼn verassing en

die meegaande roudiens hierdie funksies vervul? Ek dink so.

Mense ervaar wel soms dat ʼn verassing nie al die elemente

van ʼn begrafnis bevat nie, soos byvoorbeeld dat die graf nie deur die

familie en vriende toegegooi kan word nie, of dat hulle nie die kis sien

sak nie. Hulle meen daarom dat ʼn verassing onafgerond is, met die

gevolg dat die naasbestaandes van die afgestorwene wat veras is, hulle

na die tyd in ʼn emosionele lugleegte bevind. Die behoefte om aan die

“laaste afskeid” ʼn emosionele afgerondheid te gee, kan ondervang

word deur die vertrek van die lykswa na die roudiens seremonieel by

die verrigtinge in te sluit. Die lykswa kan byvoorbeeld vertrek terwyl ʼn

gebed gedoen word, ʼn aangepaste begrafnisformule voorgelees word,

of ʼn geloofsbelydenis voorgelees word.

Mense voer vandag uit praktiese oorwegings verskeie argumente

aan ten gunste van verassing. Daar word byvoorbeeld daarop gewys

dat die toekoms van begraafplase nie gewaarborg kan word nie,

grafskendings gereeld voorkom en grafte selfs geroof word. Dit is ook

nie meer altyd veilig om alleen of in ʼn klein groepie ʼn begraafplaas

te besoek nie. Talle begraafplase word vandag ook deur plaaslike

Nadenke oor die graf - Dr Gafie van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!