02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

37

uitverkiesing nie behandel word nie” (Pont 1994: 110). Daarom is dit

nog meer van betekenis dat alhoewel die Sinode eintlik oor die dispuut

met die Remonstrante en hulle dwalinge handel, tog in die leerreëls na

die opstanding verwys word, soos in die volgende uitspraak blyk:

Uit genade is julle gered! Ja, in Christus Jesus het Hy ons saam met

Hom opgewek uit die dood en saam met Hom ʼn plek in die hemel gegee,

sodat God ook in die tye wat kom, sou laat sien hoe geweldig groot sy

genade is deur die goedheid wat Hy in Christus Jesus aan ons bewys

het.

(NHKA 1997: 176)

Die uitverkiesing en die heil wat gelowiges sodoende toekom, is

aan Christus gebind, waaruit derhalwe volg dat Christus bely word

ooreenkomstig die Woord van God. Die opstanding as nuwe lewe word

as beeld gebruik om wat in gelowiges gewek word en as wedergeboorte

beskryf word, aan te dui. “Dit is die wedergeboorte, die nuwe skepping,

die opwekking uit die dood en die lewendmaking waarvan die Skrif so

heerlik spreek, wat God sonder ons in ons werk” (NHKA 1997: 182).

Hoeksema (1980: 520) bevestig dit met sy kommentaar: “But this is

a resurrection which takes place in the hour that is coming and that

now is, and can refer only to the wonder of regeneration, according to

which those who are spiritually dead hear the voice of the Son of God

Himself, and are made spiritually alive”.

Opsommend kan dus gestel word dat die opstanding van

Christus uit die dood asook die vooruitsien na die opstanding van die

een wat sy geloof in Jesus Christus bely op grond van die Woord van

God, aandag geniet in elkeen van die ekumeniese belydenisse asook in

die drie formuliere van eenheid.

Helaas is die menings soos verwoord in die genoemde

belydenisskrifte nie die enigste stemme wat sedert die opstanding van

Christus na vore gekom het nie. As deel van die meer resente verlede,

verwys McGrath (2007: 322) na enkele woordvoerders, waarvan Rudolph

Bultmann se standpunt seker die bekendste is. In sy verwysing na

laasgenoemde stel hy: “Belief in an objective resurrection of Jesus,

although perfectly legitimate and intelligible in the fi rst century, cannot

be taken seriously today”. Bultmann (1961: 305) het dit ook in sy eie

woorde soos volg gestel:

Die Wahrheit der Auferstehung Christi kann nicht vor dem Glauben, der

den Auferstandenen als den Herrn anerkennt, eingesehen werden. Die

Tatsache der Auferstehung kann – trotz 1 Kor 15: 3-8 – nicht als ein

objektiv feststellbares Faktum, auf das hin man glauben kann, erwiesen

oder einleuchtend gemacht werden. Aber sie kann – und sie kann nur so

– geglaubt werden, sofern sie bzw. der Auferstandene im verkündigten

Worte gegenwärtig ist. / Die waarheid van die opstanding kan nie buite

Die opstanding van Jesus: Perspektiewe van die belydenisse en belydenisskrifte - Dr Barry van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!