02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

5

wil gaan as om op wêreldlike konstateerbaarheid aanspraak te maak

wanneer dit by die opstanding van Jesus kom nie. Die (Hebreeuse)

Ou-Testamentiese agtergrond van die evangelie maak dit in ieder geval

onmoontlik dat daar anders as in terme van liggaamlikheid oor die

opstanding van die persoon Jesus in die Nuwe Testament geskryf kan

word, al is die Nuwe Testament opgeteken in ʼn tyd van sinkretisme

en was die konsep van astrale liggame sekerlik vir die skrywers van

die Nuwe Testament bekend. Die sentrale begrip wat in die Nuwe

Testament gebruik word om die ontmoeting van mense met Jesus aan

te dui, is ώφθη. Hierdie begrip wil nie beskryf dat Jesus bloot gesien

is, of dat Hy verskyn het nie. Die begrip dui op ʼn openbaring van God.

Die begrip stel God in die middelpunt en dui daarop dat Hy Homself

teenwoordig maak met die doel om gemeenskap met mense te stig. Dit

gaan hier nie oor kennis van ʼn saak wat sintuiglik deur mense verwerf

word nie, maar oor gemeenskap en geloof wat deur God gestig word.

Jesus sê by geleentheid aan die ongelowige Tomas: Glo jy nou

omdat jy My sien? Gelukkig is dié wat nie gesien het nie en tog glo. Ons

het nie gesien nie, maar ons glo. Ons glo, want ons het die verkondiging

van die opstanding gehoor. Ons glo omdat Jesus die opgestane Here

in ʼn verhouding met ons staan. Hy is immers ons Verlosser. Hy leef,

en ons ervaar die werklikheid van sy lewendmakende Gees wat in ons

werk. Ons kan sonder enige skroom bely: Jesus lewe; Hy het waarlik

opgestaan.

Rudolph Schnackenburg (1982: 16) som die saak goed op:

Jesus, die gekruisigde, is deur God opgewek. Hy lewe, maar nie meer

soos ons binne die grense van die aardse bestaan nie, eerder op ʼn nuwe

en hoër wyse, wat alle aardse grense te bowe gaan en alle historiese

lewe oortref.

Jesus se opstanding is tog nie deel van hierdie ou sondige,

aardse wêreld nie. Die nuwe breek aan met die opstanding. God se

heerskappy breek in ons werklikheid in wanneer Hy Jesus opwek.

Paulus stel dit treffend in 2 Korintiërs 5: 17-18a: En Hy het vir almal

gesterwe sodat dié wat lewe, nie meer vir hulleself moet lewe nie, maar

vir Hom wat vir hulle gesterf het en uit die dood opgewek is (15)... Iemand

wat aan Christus behoort, is ʼn nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe

het gekom. Dit alles is die werk van God.

Die wisselformulier vir die bediening van die Nagmaal stel

bogenoemde gedagtes ook treffend: Christus is die Een wat was, wat is

en wat kom – die Here van die toekoms. Omdat die formulier Christus

se verheerliking so verstaan, kan dit ook bely: Deur geloof in Jesus

Christus het ons saam met Hom gesterf en staan ons saam met Hom op

tot ʼn nuwe lewe.

Lees hoe inspirerend skryf Jürgen Moltmann (1989: 281)

byvoorbeeld oor die opstanding van Jesus:

Die opstandingsliggaam van Christus - Dr Gafie van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!