Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?
Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?
Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
12

Daarmee het reeds duidelik geword dat daar nie iets bestaan soos “die

navorsing” nie, of “die navorsing het bewys” nie. Navorsing is nooit

enkelvoudig nie; dit is nie toe te skryf aan een mens of een groep

nie. Navorsing is altyd meervoudig; dit verteenwoordig verskillende

metodologieë met verskillende resultate, en elkeen strewe daarna om so

naby moontlik aan die waarheid te kom. Vir Paul Ricoeur is hermeneutiek

die teorie van reëls wat die eksegese lei, dit wil sê, die interpretasie van

’n teks of tekste bepaal. En meer spesifi ek vir hom is hermeneutiek die

interpreterende sisteem waarvolgens van die klaarblyklike en sigbare

betekenis op die oppervlakte beweeg word na die betekenis van die

latente en verskuilde onder die oppervlakte; die dieper en verskuilde

betekenis onder die oppervlakte van die gemanifesteerde inhoud moet

geopenbaar word (Palmer 1977: 43-44). Ricoeur leer dat daar alleen

verskillende en opponerende reëls vir interpretasie kan wees, en hy

hou dan twee groepe voor: (1) “Ontmitologisering” (byvoorbeeld by

Bultmann en sy leerlinge) wat die oppervlakterealiteit (van byvoorbeeld

Bybeltekste) as vals beskou en dan ’n sisteem daarstel waarvolgens die

verskuilde betekenis herwin word. (2) “Ontmistifi kasie” (byvoorbeeld

by fi losowe soos Marx, Nietzsche en Freud wat al drie religie aktief

teenstaan) wat die oppervlakterealiteit (byvoorbeeld Bybeltekste) as vals

beskou en wat dit met ’n sisteem van twyfel en “suspisie” wil vernietig

(Palmer 1977: 44). “The idea of freeing understanding and interpretation

from the prejudices of the prevailing opinion of the time” is belangrik

vir die objektiewe hermeneutiek (Palmer 1969: 181). Bultmann en

Ebeling en Fuchs wou die tekste van die verlede bestudeer en verstaan

deur die bril van vandag se sienings en interpretasies, eerder as om

vandag se lewe te probeer verstaan deur die bril van die tekste van

die verlede (vgl Klein ea 1993: 105). Gadamer lewer ’n waardevolle

bydrae in hierdie verband. Gadamer waarsku teen ’n benadering van

die geskiedenis waarin in die aanspraak op objektiwiteit, die een wat

vra na kennis sy hand oorspeel en inderdaad eintlik aanspraak daarop

maak om meester oor die boodskap van die verlede te wees. Gadamer

sien dit as ’n refl eksiewe projeksie van die ondersoeker se oortuigings

om bepalend in te werk op die woorde en aksies van die persoon in die

verlede (Palmer 1977: 193).

Hierteenoor stel Gadamer sy beter hermeneutiese benadering

van wat hy noem die “wirkungsgeschichtliche Bewusstsein” (’n

bewussyn waarin die geskiedenis aan die werk is), of wat Theodore

Kisiel vertaal as “historically operative consciousness” (Palmer 1977:

191.) Die wirkungsgeschtliche Bewusstsein dui basies vir Gadamer

op ’n ek-jy-verhouding wat gekarakteriseer word deur ’n outentieke

openheid vir die ander. Dis ’n soort openheid wat die wil het om die

ander te hoor, die wil het om gemodifi seer te word deur die ander,

Die Opstanding van Jesus Christus in die Vroeë Kerk - Dr Kobus Labuschagne