02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

16

Romeinse wêreld van daardie tyd immers bloot variasies van een en

dieselfde ding. Die verskeidenheid was aanvaarbaar vir die heersende

verstaan van politieke korrektheid, solank dit eventueel uitkom by die

oorkoepelende beskouing van die Neoplatonisme met sy dualistiese

werklikheidsverstaan en dit tot uitdrukking gebring het (vgl Young

2007: 33). Die Neoplatonistiese dualisme dui uitdruklik op ʼn spanning

tussen ons huidige minderwaardige liggaamlike en materiële wêreld

en dan die verhewe toekomstige spirituele wêreld van die siel (bevry

van die liggaam) – waarin die onsterfl ike siel sy toekoms sal vind. Die

probleem met die Christene en die Vroeë Kerk was dat hulle, in die

kern van die saak, nie wou inpas by hierdie oorkoepelende fi losofi ese

raamwerk nie. Die Vroeë Kerk beklemtoon die hele mens, in die eenheid

van liggaam en gees. Hulle was in hierdie opsig nie polities korrek vir

hulle wêreld nie, en daarom moes hulle onderdruk en vervolg word.

Die Vroeë Kerk het, teenoor die veelgodedom en die Neoplatonistiese

dualisme, volgehou dat daar alleen een ware God is. Hulle het boonop

die vir die wêreld onverstaanbare ding gedoen, naamlik om hierdie

oortuiging van die een ware God verder skynbaar te gaan kompromitteer

met hulle bykomende verering van Jesus Christus as God en Here

(vgl Young 2007: 33). In werklikheid het die Vroeë Kerk hiermee hulle

wêreld vierkantig gekonfronteer met die misterie van God, met ken ten

dele (1 Korintiërs 13: 12), en dit wat die menslike rede eenvoudig te

bowe gaan.

In die geloofsoortuiging van die Vroeë Kerk word die

Neoplatonistiese dualisme noodwendig om bepaalde redes te bowe

gegaan. Die Vroeë Kerk se verstaan van die mens se verlossing maak

die dualisme onhoudbaar. Die Verlossingsleer (en dan by implikasie

die Christologie) is in baie teologiese verbande die hart van die Vroeë

Kerk se geloofsuitdrukkings, sodat die Vroeë Kerk nie kon inpas by die

Neoplatonisme se dualisme nie. Vir die Neoplatonistiese denke is dit

ondenkbaar dat ʼn god homself sal verneder om aarde toe te kom en deel

te word van die menslike bestaan. Hiervan breek Origenes (c 185-254)

weg met sy skerp opmerking teenoor Celsus, waarin hy uitdruklik stel

dat God in Christus neerdaal na die menslike wêreld: “For, continuing

unchangeable in His essence, He condescends to human affairs by the

economy of His providence” (Origenes 2007: Boek iv, 502). En die doel

is die mens se verlossing: “…His humiliation was undergone in order

to benefi t our race” (Origenes 2007: Boek iv, 503). Die menswording

van die Woord behels ʼn “sterfl ike liggaam” en ʼn “menslike siel”, maar

dit alles terwyl “die onsterfl ike God – die Woord –“ steeds “essensieel

die Woord” bly (Origenes 2007: Boek iv, 503). Maar by Irenaeus (pre-

177 – pre-200), biskop van Lyon, word die Neoplatonisme se dualisme,

in veral sy ekstreme vorme (soos by die Gnostiek), alreeds grootliks

opgehef deur die verstaan van die menslike verlossing in terme van

Die Opstanding van Jesus Christus in die Vroeë Kerk - Dr Kobus Labuschagne

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!