02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Webblaaie

78

http://www.Kirchliches Festjahr.Brauchtum.Weisser Sonntag.mhtml

(Gelees op 31/10/2010)

http://www.DerweißeSonntagunddieErstkommunion.

(Gelees op 31/12/2010)

http://www.velkd.de/quasimodogeniti.php

(Gelees op 29/01/2011)

http://www. de Wikepedia.org/wki/Sonntage-der-Osterzeit

(Gelees op 23/03/2012)

http://www.Wikepedia/Ostern

(Gelees op 23/03/2012)

http://www.Wikipedia/Easter

(Gelees op 28/01/2011)

Woordelys

Liturgie: Die verskillende elemente van ’n erediens soos die Skrifl esing,

gebed en sang.

Liturgiek: Die wetenskap wat die liturgie van die kerk bestudeer en

aanbevelings doen oor hoe dit verbeter kan word.

Liturgiese kalender: Die kerklike kalender wat die feesdae soos

Kersfees en Paasfees jaarliks reël.

Endnotas

1 Teologie het sy oorsprong in die erediens en is gerig op die erediens.

Teologie bedink dít wat in die erediens gebeur, die erediens kan verdiep en

die erediens nader aan die Heer van die kerk kan bring (Arnold 2010: 206).

Om hierdie rede meen ek dat die teologie nie geroepe is om stellings oor die

opstanding te maak nie, maar om eerder die lof van die gemeente oor die

opstanding uit te lê en apologeties voor te dra. Teologie begin by die lofl ied van

die gemeente en dink dáároor na. Teologie begin nie by spekulatiewe nadenke

en hoop om by ‘n lofl ied uit te kom nie.

Die oorspronge van die Christelike teologie het grootliks te make met

nadenke oor rites en rituele. Christelike teologie het aanvanklik geworstel

met vrae wat verbandhou met die Joodse liturgiese kalender. Die eerste

Christene het grootgeword met die Pasga en moes vanuit hierdie perspektief

besin oor hulle geloof in die kruisiging en opstanding van Jesus van Nasaret.

Hulle geloof in die opstanding het hulle ook in konfrontasie gebring met die

Griekse en Romeinse sonfeeste. Binne die raamwerk van rites en rituele moes

hulle uitklaring kry oor wat Christelik is en wat nie. Christelike teologie was

dus aanvanklik, tot ’n groot mate, nadenke oor rites, rituele en liturgie wat

toegespits was op identiteitsvinding, aangedryf deur unieke geloofsoortuigings.

Binne-kerklike polemiek is ’n laatkommer in die teologie (Bieritz 2005: 48-

49).

Ons huidige kulturele en kerklike lewe bied stimulus aan hierdie poging

’n Liturgiese perspektief op die Paasgebeure - Prof Natie van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!