02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

33

kritieke en radikale gebeurtenis was wat ook die grootste impak gehad

het op die mens se intellek. Dit val dwars op die oor, dit is teen alle

grein en ervaring, menslik gesproke, in. Omgang met die opstanding

beteken bereidheid om toe te gee dat dit buite die ervaringsveld van die

mens staan. Dit is nog meer: ʼn erkenning dat die mens nie oor alles

beskik nie, helaas ʼn belydende ja vir die bestaan van God. “Dit is veral

die opstanding wat die evangelies tot iets anders as biografi eë maak.

Want ʼn lewensbeskrywing eindig altyd met die dood... Die opstanding

maak die evangelies tot prediking; al wat in die verhaal voorafgaan kan

sy sin alleen deur die opstanding behou” (Van Selms 1952: 83).

Daarom is dit begryplik dat die opstanding in elke belydenis

van die kerk neerslag gevind het. Trouens, as in die prediking by die

afsterwe van ’n geliefde nie onomwonde gestel kan word nie dat dood

nie diskontinuïteit is nie maar kontinuïteit, is die resultaat redelik

steriele vertroosting wat geen hoop bied nie (kyk Van Niftrik, s a.: 96

verv.). Die feit word nog meer merkwaardig as in ag geneem word dat

die ontstaan en vorming van die belydenisse wat in die kerk in gebruik

is, oor eeue verloop het en onder verskillende omstandighede neerslag

gevind het.

Die kortste belydenis, naamlik die Apostoliese Geloofsbelydenis,

wat in sy huidige vorm soos gestel waarskynlik eers in die 8ste eeu

na Christus gefi naliseer is, is in sy oervorm gebruik by die doop van

volwasse bekeerdes. Op hierdie wyse het die belydenis, waarvan die

opstanding van Christus die hart is, van die vroegste tye af ’n vaste

element van die erediens gevorm (NHKA 1997: 102).

Die opstellers van die belydenis het die saak van die opstanding

heel sober geformuleer: “wat op die derde dag weer opgestaan het

uit die dode”. Op grond hiervan sê Van Niftrik (1949: 125) dan die

volgende:

Wij kunnen niet meer geloven in de onoverwinnelijkheid der zonde, want

Jezus leeft. Wij kunnen ook niet meer geloven in de verschrikkingen en

vreselijkheden dezer wereld als laatste werklijkheid, want een nieuwe

dageraad is opgegaan en Jezus Christus is opgestaan uit de doden.

De oude wereld is niet meer; een nieuwe orde van dingen is met Jezus

opstanding aan het licht getreden.

Die opstanding kom ook in verdere verband ter sprake as daarop gewys

word dat die opstanding van Jesus wat bely word, ook tot gevolg het dat

in die derde deel waar die pneumatologie (leer oor die Heilige Gees) aan

die orde kom, die opstanding wesenlik deel vorm van die opstanding

van die belydende gelowige, naamlik: “die wederopstanding van die

vlees, en ’n ewige lewe”. Van Niftrik (1949: 212) haal Barth aan wat die

volgende hieroor gesê het:

Die opstanding van Jesus: Perspektiewe van die belydenisse en belydenisskrifte - Dr Barry van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!