02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

38

die geloof om, wat die Opgestane as die Heer erken, begryp word nie.

Die feit van die opstanding kan – ten spyte van 1 Korintiërs 15: 3-8 – nie

as ’n objektief-vasstelbare feit, wat tot geloof uitnooi, bewys of eenduidig

gemaak word nie. Dit kan – en kan egter net – geglo word, in so ver dit,

naamlik die Opgestane, in die verkondigde Woord teenwoordig is (my

vertaling).

SLOTSOM

ʼn Oorskou van die belydenisskrifte van die Christelike kerk, wat die

eie Kerk insluit, bring die slotsom na vore dat die Jesus wat bely word,

die opgestane Heer is, en dat daaruit voortvloei dat op die belyer van

die geloof ʼn salige opstanding wag wat alreeds begin het en uitloop

op die ewige heerlikheid. Die opstanding van Jesus, die lewe na die

dood van die gelowige, die leer van die laaste dinge of eskatologie in

die teologie, vorm ʼn wesenlike deel van die kerklike belydenis. Barth

(1989:325) het dit soos volg geformuleer: “Christentum, das nicht ganz

und gar und restlos Eschatologie ist, hat mit Christus ganz und gar und

restlos nichts zu tun”. / ʼn Christendom wat nie geheel en al en resloos

eskatologie is nie, het met Christus geheel en al en resloos niks te

make nie) (my vertaling).

Literatuurverwysings

Barth, K 1989. Der Römerbrief. Zweite Aufl age, 14 Abdruck.

Zürich: Verlag.

Bultmann, R 1961. Theologie des Neuen Testaments, 4 Aufl age.

Tübingen: Mohr.

Doornbos, K 1967. De synode van Dordrecht 1618-1619 getoetst

aan het recht der Kerk. Amsterdam: Buiten & Schipperheijn.

Exalto, K 1989. De enige troost. Inleiding tot de heidelbergse

catechismus. 2de druk. Kampen: Kok.

Exalto, K 1999. De opstanding des vleses, in Van ‘t Spijker, W (red),

Eschatologie. Handboek over de christelijke toekomsverwachting,

569-580. Kampen: Kok.

Fiolet, A 1953. Een kerk in onrust om haar belijdenis. Nijkerk:

Callenbach.

Haitjema, TL 1962. De Heidelbergse Catechismus als klankbodem

en inhoud van het actuele belijden onzer kerk. Wageningen:

Veenman & Zonen.

Hoeksema, H 1980. The voice of our fathers. Michigan: Reformed

Free Publishing Association.

McGrath, AE 2007. Christian Theology. An introduction, 4th

Edition. Oxford: Blackwell.

Die opstanding van Jesus: Perspektiewe van die belydenisse en belydenisskrifte - Dr Barry van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!