02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

42

te maak en hulle te leer. Die visie van die Bybelgenootskap van Suid-

Afrika is dan ook in antwoord op hierdie opdrag ’n Bybel vir elkeen.

Bybels word ook in verskillende formate uitgegee, soos Braille-Bybels

vir die blindes, Doof-gerigte Bybels, Oudiobybels, Grootdrukbybels,

Selfoonbybels, e-Bybels, ensovoorts. Die bedoeling is dat elke mens die

Bybel in hulle eie taal kan bekom en die lewegewende boodskap kan

beleef. In gehoorsaamheid aan die Groot Opdrag en deur sy genade

sien die Bybelgenootskap van Suid-Afrika ook daarna uit om teen die

einde van 2012 die Bybel in die laaste van ons 11 amptelike landstale

(isiNdebele) te kan uitgee.

Die opstandingsboodskap as lewegewende boodskap

Die missie van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika (BSA) word soos

volg uitgedruk: Dit is die taak van die Bybelgenootskap van Suid-Afrika

om bekostigbare Bybels vir elkeen in hulle eie taal en in geskikte formate

beskikbaar te stel sodat almal die lewegewende boodskap van die

Woord mag ervaar. (http://www.bybelgenootskap.co.za/geskiedenis/

omtrent-die-bybelgenootskap).

Die doel van Bybelvertaling, produksie en verspreiding is dus

volgens die BSA dat almal die lewegewende boodskap van die Woord

mag ervaar. Refl eksie oor die dinamiese onderskeid en verband tussen

die opstandingsboodskap soos vervat in die Bybelse narratiewe en die

lewegewende boodskap van die Woord soos uitgedruk deur die missie

van die BSA, bring insiggewende perspektiewe na vore.

Die opstandingsboodskap bereik ons slegs deur die getuienis

van die na-Pase gemeenskap. Hierdie mense het nie gepoog om die

opstandingsgebeure as sodanig te beskryf nie, maar om te getuig van

hulle ontmoeting met die lewende Heer self. Die opstandingsgebeure

lê dus buite bereik van dít wat histories bewysbaar is (vgl Barth 1960:

336). Otto Weber (1983: 67-69) wys tereg daarop dat ons begrip van

dít wat as histories beskou word, dalk die resultaat kan wees van ’n

moderne verstaan van die geskiedenis. Ons konsep van dit wat histories

is, kan beperk wees deur die idee dat geskiedenis slegs verwys na

eens-en-vir-altyd-gebeure vasgekluister in ’n dooie verlede. Die Nuwe-

Testamentiese getuies verwys na die lewende Here wat nie onder die

dooies te vind is nie. Die oudste getuienis van hierdie lewende Here

vind ons in 1 Korintiërs 15.

Die boodskap van die Nuwe Testament is ’n getuienis van lewe

en kan nie gereduseer word tot ’n blote bron vir historiese kennis nie.

Die skrywer van 1 Johannes (1: 1) verwoord hierdie gedagte soos volg:

Van die begin af was Hy daar. Ons het Hom self gehoor; ons het Hom

met ons eie oë gesien; ja, ons het Hom gesien en met ons hande aan

Hom geraak. Hy is die Woord, die Lewe.

Die opstandingsboodskap en die Bybelgenootskap van Suid-Afrika - Dr Stephan Hoffman

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!