02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

70

liefde anders as die distributiewe mededeelsaamheid wat in ons wêreld

hier en daar in praktyke omgesit word. Jesus het nie probeer om die

probleem van massahonger ekonomies op te los nie. Hy het eerder as

die Seun van God ’n wonderwerk laat plaasvind. Die volgende vertelling

oor Jesus wat op die water loop (Joh 6: 16-24), bevestig die Heerskap

van Jesus wat die wonderwerke in ’n ander kategorie as dade

van morele uitnemendheid plaas. Dit behoort daarom duidelik te wees

dat die vertelling oor die wonderwerk as ’n inleiding tot die verklaring

oor die “Ewige Brood” (Joh 6: 22-59) gelees moet word. Johannes wil

dit duidelik stel dat die groot probleem van die lewe die dood is, en

dat Jesus Christus gestuur is as oplossing vir hierdie probleem. Die

massas sien dit egter nie só in nie. Hulle wil eerder sien hoe die aardse

honger gestil word op ’n wonderbaarlike wyse. Om hierdie rede het die

skare Jesus herinner aan Moses en die manna in die woestyn (Eks 16).

Jesus wys hulle egter daarop dat diegene wat die manna geëet het,

eventueel tog gesterf het. Wat ons as mense nodig het, is die Brood

wat sal verseker dat ons in der ewigheid nooit sal sterwe nie (Joh 6:

48-51).

Dit is verstaanbaar dat die kerk in die verlede verse 51-58 met

die Nagmaal verbind het en dit selfs gebruik het as begronding van

die Nagmaal. Wat Hervormers ook moet weet, is dat daar in ons

tradisie ’n noue band is tussen Nagmaal en die diakonaat (Van

Wyk 2010a: 22-27). Die eenheid van die Brood van die ewige lewe

en die brood vir hierdie lewe, kom tot uitdrukking in die offergawe

wat Nagmaalgangers onder die tafeldoek plaas voordat hulle opstaan

vanaf die Nagmaaltafel. Hierdie mooi en verstandige gebruik gaan ook

terug op hierdie teksgedeelte. Jesus hét ook vir die hongeriges gesorg.

Hy hét ook aardse brood uitgedeel, en sy kerk behoort Hom daarin

te volg (vgl ook Smelik 1965, Bultmann 1968, Schnackenburg 1977,

Stuhlmacher 1999: 256, Hahn 2011: 642-644. 694-695 ten opsigte

van Johannes 6).

Palmsondag of Palmarum

Votum: Johannes 3: 14-15: Moses het die slang in die woestyn hoog op

’n paal gesit; so moet die Seun van die Mens verhoog word, sodat elkeen

wat in Hom glo, die ewige lewe kan hê.

Die laaste Sondag van die Lydenstyd staan bekend as Palmsondag. Op

hierdie Sondag tree die intog van Jesus in Jerusalem volgens Johannes

12: 12-19 in die fokus. Belangrik binne die konteks van hierdie artikel,

staan Palmsondag (veral in Nederland) bekend as “Palmpasen”. Die

intrinsieke band tussen die intog in Jerusalem en die opstanding ’n

week later word hiermee blootgelê.

’n Liturgiese perspektief op die Paasgebeure - Prof Natie van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!