02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

56

liefde deur en in Christus, in die Nuwe- Testamentiese oproep tot

liefde sowel in negatiewe as in positiewe terme gefraseer word: …die

liefde is nie jaloers nie; die liefde praat nie groot nie, is nie opgeblase

nie, handel nie onwelvoeglik nie, soek nie sy eie belang nie, word nie

verbitterd nie, reken die kwaad nie toe nie… (1 Kor 13: 4&5/83v). Die

self-bevestigende Self verdwyn, want Ek is met Christus gekruisig, en

ék leef nie meer nie, maar Christus leef in my. En wat ek nou in die

vlees lewe, leef ek deur die geloof in die Seun van God wat my liefgehad

het en Homself vir my oorgegee het (Gal 2:20/83v; sien Brunner 1962:

412; kyk 1964: 126-127).

Een van die duidelikste gevolge van hierdie nuwe lewe is die

sekerheid van die opstanding: Ek is die opstanding en die lewe; wie in

My glo, sal lewe al het hy ook gesterwe; en elkeen wat lewe en in My

glo, sal nooit sterwe tot in ewigheid nie. Glo jy dit? (Joh 11: 25/53v;

sien Joh 3: 36; 6: 47). Natuurlik sal elkeen van ons deur fi siese dood

heen oorgaan, nie om tot niksheid te sterf nie, maar om in Christus

te sterf. Daarom staan daar geskrywe: ...want om te lewe, is vir my

Christus, en om te sterwe, is vir my wins (Fil 1: 21/83v) – dit beteken

“om by Christus te wees” (vgl …ek verlang daarna om heen te gaan en

met Christus te wees, want dit is verreweg die beste… [Fil 1: 23/83v]).

Daarom kan die apostel selfs beweer: ek wil heengaan. Die dood het

inderdaad sy angel verloor: Die dood is vernietig, die oorwinning is

behaal. Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel? (1 Kor

15: 55 & 56/83v). As dit dan waar is dat die liefde wat ons in Christus

het, God se liefde is en daarom God se teenwoordigheid is, God se lewe

is, dan begin die ewige lewe met geloof in Christus (Brunner 1964:

412).

Maar hoe sal die gelowiges opgewek word? Die Nuwe Testament

ken volgens Brunner (1962: 412-413) nie die opstanding van die vlees,

soos die Apostolicum dit fraseer nie. Trouens, hierdie konsep is in

skerp teenstelling met die outentieke getuienis, ook die getuienis van

Paulus: …vlees en bloed kan nie aan die koninkryk van God deel kry

nie. Die verganklike kan nie aan die onverganklike deel kry nie (1 Kor

15: 50/83v). Hierdie vleeslike liggaam is nie bestem vir die ewigheid

nie; dit is bestem tot vernietiging, soos wat die sonde vernietig is aan

die kruis van Christus (vgl Brunner 1962: 413). Maar die gelowiges

sal ’n geestelike, verheerlikte liggaam gegee word; soma pneumatikon;

weer, op die oog af, ’n paradoks: ’n geestelike liggaam? Wat kan ’n mens

maak met en van hierdie contradictio in terminus? Of teologies gevra:

Watter noodsaaklikheid aan geloof ondervang hierdie uitdrukking (vgl

Brunner 1962: 313)?

Die noodsaaklikheid aan geloof wat hierdie teenstelling

ondervang, beskou Brunner (1962: 313-314) as absoluut sentraal:

Die liggaam is aan die een kant die beginsel van onderskeid tussen

Emil Brunner se opstandingsbeskouing - Dr Johann Beukes

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!