02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

34

Wij weten over de opstanding des vleses en het eeuwige leven precies

genomen helemaal niets behalve dit éne wat Gods Woord ons zegt: dat

Jezus Christus van de doden is opgestaan en eeuwig met God leeft,

en dat nu dìt: Zijn opstanding en Zijn eeuwig leven ook ònze toekomst

is, omdat Hij onze Heer, de Heer der schepping, de Heer onzer gehele

existentie is - , omdat wij niet van onszelf, maar van Hèm zijn.

Die saak word ook in die Niceense Geloofsbelydenis ingesluit met ’n

ietwat uitvoeriger formulering, naamlik: “en op die derde dag opgestaan

het volgens die Skrifte”. Die verwysing na die Skrifte verraai iets van

die twyfel wat toe en nou steeds ervaar word dat Christus wat aan

die kruis gesterf het op die derde dag weer opgestaan het en daarmee

aan gelowiges die appèl rig om dit te glo. Dit beteken dat al lyk dit vir

ʼn mens onmoontlik, oortuig die geloof tog dat dit die manier is wat

God voorsien het. “As die mens sy laaste woord gespreek het – en dit

is ‘kruisig Hom’! – dan begin God opnuut. ...Die aanvaarding van die

dood deur Christus en die oorwinning van die dood deur God vloei

albei voort uit die vergewende liefde” (Van Selms 1952: 87).

Nicea volg die Apostoliese Geloofsbelydenis deur die opstanding

ook te betrek op die lewe en die toekoms van die belyer met die

formulering: “ons verwag die opstanding van die ontslapenes, en die

lewe van die toekomstige eeu”.

The creed ends with an eschatological statement which is closely related

to the second article of faith. There the emphasis was on the future of

Christ, here it is on the future of believers and of a world which is to

come” ...The Apostles’ Creed speaks of belief in ‘life everlasting’. When

the Nicene-Constantinopolitan Creed refers to the life of the world (or

age) to come, it therefore stresses the qualitative difference between the

present life and the future life.

(Confessing one faith, s a: 97)

Soos verwag, word die belydenis van die opstanding van Jesus ook

gevind in die Geloofsbelydenis genoem na Athanasius, naamlik: “op die

derde dag weer opgestaan het uit die dode”. Die belydenis bestaan uit

twee dele, met as eerste deel van artikels 3-28 ʼn uitvoerige uiteensetting

van die Triniteit. “In this Trinity there is no priority or posteriority of

time, no superiority or inferiority of rank, but the three persons are

coeternal and coequal” (Schaff 1931: 38). Die tweede gedeelte, wat as

’n refl eksie van die ortodokse leer oor die persoon van Jesus Christus

beskryf kan word, vorm in dié verband ʼn waardevolle toevoeging tot

die Apostoliese Geloofsbelydenis en die Niceense Geloofsbelydenis.

“Die opstanding van Jesus Christus kom tereg in artikel 36 van die

belydenis as wesenlike deel van die Christelike geloof en word in

Die opstanding van Jesus: Perspektiewe van die belydenisse en belydenisskrifte - Dr Barry van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!