02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

’n Lied wat oor duisende jare gesing word

Christus het opgestaan

(Liedboek van die Kerk 403)

29

Dr Elsabé Kloppers

In die Middeleeue was die hele erediens in Latyn. Daar is in Latyn

gelees, gebid, skuld bely, geloof bely, en natuurlik is in Latyn gesing.

Daarom kon die gemeente nie juis aan die sang deelneem nie. Kore het

gesing, of die priesters het voorgesing. So is bykans alle handelinge in

die liturgie deur die priesters en monnike verrig.

Een van die min dinge wat die gemeente gesamentlik kon doen, was

om te antwoord met ’n roep of ’n bevestiging, soos Amen of Heer, wees

ons genadig of Halleluja! Hierdie uitroepe het gesorg dat die gemeente

betrokke bly by die liturgie. Hulle moes reageer op ’n handeling wat

deur die priester gesê of gesing is. Hulle moes wakker wees om op die

regte plek te reageer!

Die uitroepe was ook in Latyn, of in “kerktaal” soos Hebreeus

(Halleluja) en Grieks (Kyrie eleison). Soms is die volkstaal wel gebruik,

of die kerktaal is omvorm tot volkstaal. So het Kyrie eleison (Heer,

wees ons genadig) byvoorbeeld Kyrieleis geword. Liedere met Kyrieleis

is Leise in Duits genoem. Die oorspronklike smeekroep Kyrie eleison

word in dié liedere meestal as lof geuiter.

Twee van hierdie ou leise is in ons Liedboek opgeneem. Die een is

’n Kerslied, Nun sei uns willkommen, in Nederlands bekend as Nu zijt

wellekome en in Afrikaans vertaal as Redder van ons lewe (LvdK 371).

Die ander leise is die opstandingslied, Christ ist erstanden (Christus

het opgestaan). Dit is nie net die oudste leise wat ons ken nie, maar

is trouens die oudste Duitse kerklied wat ons ken. Dit is ten nouste

verbonde aan ’n ou Latynse Paaslied.

Hierdie opstandingslied kom uit die negende eeu. Dit het deel

gevorm van die hoogtepunt van ’n godsdienstige drama of Paasspel in

die Paasliturgie. In hierdie spel is daar aan die einde van die liturgie op

Goeie Vrydag ’n afbeelding van die gekruisigde, met linnedoeke bedek,

in die “heilige graf” neergelê, wat aan die begin van die Paasnag weer

opgerig of verhoog is. Vroegoggend is die ampsdraers en die volk na

die erediens geroep, waar die besoek van die vroue aan die graf dan

uitgebeeld is. Wanneer die vroue wys na die leë graf met die linnedoeke

wat daar lê, het die koor die Latynse teks gesing: “Surrexit enim sicut

’n Lied wat oor duisende jare gesing word: Christus het opgestaan - Dr Elsabé Kloppers

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!