02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

4

2. Na Christus se opstanding het Hy met sy dissipels gepraat, saam met

hulle geëet, hulle kon aan Hom vat (Joh 20: 26-29 en 21:1 2-14).

3. Gelyktydig was sy liggaam tog ook anders. Hy kon verskyn en

verdwyn, ten spyte van geslote deure (Joh 20: 26).

Met bogenoemde twee waarnemings kom die verleentheid met

die standpunt dat Jesus se opstandingsliggaam ʼn fi siese liggaam

is, mooi op die tafel. As Jesus se liggaam na sy opwekking, wat

aard betref, volkome identies aan sy gestorwe liggaam is, hoe kan

dit tegelyk ook anders wees? Die beskrywing fi sies dui spesifi eke

synsmatige kwaliteite of eienskappe aan. Wat syn betref, het

ʼn liggaam sekere eienskappe (en uitsluitlik daardie spesifi eke,

beperkende eienskappe) om as fi sies beskryf te kan word. As die

liggaam dan ook ander eienskappe het wat synsmatig nie aan fi siese

beperkings onderhewig is nie, maak dit tog nie sin om die liggaam

as fi sies te wil beskryf nie. Waarom moet ons ons belydenis belas

met toevoegings wat ondeurdag en problematies is? Ek dink daar

bestaan baie goeie redes waarom die Kerk nog nooit bely het dat

Jesus fi sies opgewek is nie, maar gewoon volhard met die Bybelse

belydenis dat Hy opgestaan het uit die dood (en leef).

Natuurlik is die liggaamlikheid van die opgewekte Jesus van die uiterste

belang. Dit dui nie net die werklikheid van die opstanding aan nie,

maar dui ook die identiteit van die opgewekte Christus met die aardse

Jesus aan. Jesus word opgewek as volkome persoon: Hy leef! Meer nog:

Hy is opgewek om by God te wees. Opstanding is terugkeer na God,

terugkeer in heelheid, skoonheid, suiwerheid, ewigheid en heerlikheid;

en daarom kan die opgewekte Jesus tog nie langer liggaamlik aan die

beperkinge van ʼn gebroke, sondige fi siese wêreld onderworpe wees

nie. Die opwekking is eintlik ʼn ondeurgrondelike wonder van God.

Ons kennis en begrip van die liggaam van die opgewekte Here is

beperk. Hierdie wonder kan eenvoudig nie toereikend met ʼn enkele

Afrikaanse woordjie (fi sies) beskryf word nie, veral as die woordjie per

defi nisie inperkend van aard is. Dit gaan hier oor baie meer as net ʼn

mirakelagtigheid in die verskynings van Jesus; dit gaan daaroor dat sy

opgewekte liggaam met goddelike heerlikheid versier is.

Die volgelinge van Jesus het Hom liggaamlik ontmoet en

kan daarom ook persoonlike gemeenskap met Hom beleef. Hierdie

ontmoetings fokus egter nie op die aard van Jesus se liggaamlikheid nie,

maar op die feit dat Hy as volkome persoon ontmoet word. By Paulus

dui die wese van liggaamlikheid op dit wat ons vandag persoon noem.

Daar kom wel elemente van substansiedenke in Lukas en Johannes

se opstandingsberigte na vore, maar ons moet ook in gedagte hou dat

hierdie twee evangeliste doketisme bestry en in elk geval nie so ver

Die opstandingsliggaam van Christus - Dr Gafie van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!