02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

35

artikel 38 soos by die Apostoliese Geloofsbelydenis ook van toepassing

gemaak op die opstanding van alle mense as ʼn oordeel oor hulle wat

nog lewe en wat reeds gesterf het” (NHKA 1997: 107).

As die drie vroeëre en terselfdertyd ouer belydenisse van die

kerk as norm vir die leer en lewe van die Vroeë Kerk beskou kan word,

kan met dieselfde aanname ook geld dat die opstanding as wesenlike

deel van die geloof beskou is.

Die drie Reformatoriese belydenisskrifte

Die Nederlandse Geloofsbelydenis is die werk van Guido de Brés (1522-

1567), ’n jong Calvinistiese predikant wat sedert 1559 in Doornik

gewoon het en in die nag van 1 November 1561 ʼn pakkie gerig aan die

koning, Phillips II van Spanje wat ook die heerser van die Nederlande

was, oor die kasteelmuur van Doornik gegooi het. “Om aan te toon dat

die Calviniste nié ketters was of die bestaande burgerlike orde omver

wou werp nie, is die Geloofsbelydenis ingesluit om aan te toon dat die

Calviniste ’n suiwer Bybelse leer verkondig en aanhang” (NHKA 1997:

110).

Die opstanding kom ter sprake in artikel 19 onder die opskrif

van die twee nature van Christus, en stel dat “[a]lhoewel Hy daaraan

deur sy opstanding onsterfl ikheid gegee het, het Hy tog die egtheid

van sy menslike natuur nie verander nie, omdat ons saligheid en ons

opstanding ook van die egtheid van sy liggaam afhanklik is” (NHKA

1997: 122). Verder word ook in artikel 20 na die opstanding verwys

met die volgende formulering: “Hy het immers sy Seun deur die mees

volmaakte liefde vir ons in die dood gegee, en Hy het Hom tot ons

regverdiging opgewek, sodat ons deur Hom die onsterfl ikheid en die

ewige lewe kan hê” (NHKA 1997: 123). Aan die einde word in artikel

37 gehandel oor die laaste oordeel, die opstanding en die ewige lewe.

Daarin klink die troos as gestel word: “Want al die dooies sal uit die

aarde opstaan, hulle siele saamgevoeg en verenig, elkeen met sy eie

liggaam waarin hy geleef het” (NHKA 1997: 133). Polman (s a: 327)

se kommentaar hieroor is die volgende: “Het feit van de opstanding

des vleses staat echter voor ieder, die Gods openbaring over zijn grote

daden erkent en gelovig aanvaardt, ten volle vast”.

Die Heidelbergse Kategismus het sy ontstaan (9 Januarie 1563)

te danke aan die gevoelde behoefte om aan die jeug in Heidelberg ʼn

leerboek te voorsien om hulle in die Christelike leer te onderrig. Die

opdrag word aan Caspar Olevianus (1536-1587) en Zacharias Ursinus

(1534-1583) gegee deur Keurvors Frederik III (Exalto 1989: 12).

Volgens die opstellers gaan dit in die Kategismus “om een weergawe

van de voornaamste stukken van de christelijke leer. ...Niet een orde

des heils, niet een bekeringsweg, maar een bepaalde ordening van de

Die opstanding van Jesus: Perspektiewe van die belydenisse en belydenisskrifte - Dr Barry van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!