02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

43

Die Nuwe-Testamentiese getuies druk hulle ontmoetingsbelewenis

met die lewende Here op verskeie wyses uit. Die Griekse

werkwoord anistasthai (om op te staan) of substantief anastasis word

op verskeie plekke gebruik (kyk byvoorbeeld Mark 8: 10, Luk 18: 33 en

1 Tess 4: 14). Die woord egeirein (om op te wek) of dan egegertai (was

opgewek) word egter in baie meer gevalle gebruik, veral in die ouer

materiaal soos in 1 Korintiërs 15: 4 en Romeine 1: 4. Die opwekking

van Jesus kan verstaan word as werk van die Vader (vgl Weber 1983:

71). God die Vader is self die bron van lewe.

Ons kan uit die getuienis met betrekking tot die opstanding

afl ei dat dit vir die getuies gaan oor ’n ontmoeting met Jesus Christus

as lewende Here. Hulle wys dus weg van hulleself na die lewende Here

toe, met dieselfde verwondering en verbasing wat ’n mens sou verwag

van redelike mense wat met ’n onlogiese transendente werklikheid

gekonfronteer word. Die aanvaarding van hulle getuienis is dus nie

as gevolg van die oortuigingskrag daarvan of die statuur van die

getuies nie, maar eerder as gevolg van die lewende Here wat Homself

deur middel van hierdie getuienis bekendmaak. Ons het hier dus

met ’n dinamiese proses te doen. Ek noem dit vir die doel van hierdie

refl eksie ’n hermeneutiese geloofsirkel wat soos volg funksioneer: Ons

ontvang die opstandingsboodskap deur die getuienis van die na-Pase

gemeenskap, hulle getuienis wys konstant heen na die lewende Een

van wie hulle getuig; ons eie ontmoeting met hierdie lewende Heer

oortuig ons deur die werking van die Heilige Gees dat die getuienis

geloofwaardig is, en dit bring ons by ’n ervaring dat hierdie boodskap

ook vir ons lewegewend is. Die opstandingsboodskap word immers

deur die Nuwe-Testamentiese skrywers ook vanuit hierdie perspektief

aangebied.

Die “waarde” van Jesus Christus se opstanding word duidelik

wanneer dit met die gelowiges se hoop op hul eie opstanding in verband

gebring word (vgl Moltmann 2002: 308-309). Hierdie boodskap van

lewe laat die outeurs van die Nuwe Testament ook met verwondering

getuig van die eksistensiële belewenis dat die ewige lewe ook vir die

gelowiges beskore is. Pannenberg (1991: 1) stel hierdie gedagte soos

volg: “Now in an anticipatory manner, and one day fully, we overcome

the limits of our present and provisional existence by participating in

the new life that entered the world in the resurrection of Jesus”.

Samevattende refl eksie

Die verspreiding van Bybels in Suid-Afrika word in gehoorsaamheid aan

die Groot Opdrag van die lewende Here, Jesus Christus self, gedoen.

Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika dien die kerk van Jesus Christus

deur die lewegewende Woord aan alle mense beskikbaar te stel. Die

Die opstandingsboodskap en die Bybelgenootskap van Suid-Afrika - Dr Stephan Hoffman

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!