02.05.2013 Views

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

Tydskrif vir Hervormde Teologie, Jaargang 1, nommer ... - Wie is ons?

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

64

Bybel te vinde is, maar die ontdekking en blootlegging van dít wat

in die gemeentes geleef het voordat dit neergeskryf is, bly na my

mening ’n belangrike argument wat ernstige oorweging verdien. Ek

werk dus met die tese dat die Evangelies (van Matteus, Markus, Lukas

en Johannes) geskryf is met die Paasvreugde van die gemeentes as

agtergrondmusiek. Wie hierdie agtergrondmusiek heeltemal wil

uitdoof, sal nie die evangelie in die Evangelies ontdek nie – en dan bly

ons vasgevang in ’n eksegetiese spel.

Die voordeel van die strategie wat ek voorstaan, is dat die

opstandingsgetuienisse as die primêre beweegrede van kerklike

aktiwiteite opnuut ontdek kan word. Verder kan die omvang van

kerklike besinning en feesviering oor die Paasgebeure onder die aandag

van lidmate en ampsdraers gebring word. In die laaste instansie word

hier met ’n argument gewerk wat onnodige teologiese stryery kan omseil

en direk kan heenlei na die hart waarom dit vir die kerk gaan. Dit het

ook tyd geword dat liturgie en Liturgiek ontdek sal word as belangrike

bronne vir teologiebeoefening en die beslegging van meningsverskille

in die kerk.

TOEGANG TOT DIE OPSTANDING DEUR DIE KERKLIKE

HERDENKINGSFEESTE

Aangesien die uitgebreide liturgiese kalender in die Hervormde Kerk

nie algemeen bekend is nie, word dit eers skematies, so kort moontlik,

aangebied.

Die uitgebreide liturgiese kalender

A. Advent en Christus-fees

1ste Sondag van Advent (konsentrasie op die wederkoms van

Christus)

2de tot 4de Sondae van Advent

Herdenking van die geboorte van Christus (25 Desember)

Sondag ná die geboorte van Christus (Sondag van die dood

van die onskuldige kinders óf die steniging van Stephanus) –

oorspronklik op 26 Desember

B. Epifanie, die Saterdag vóór en die Sondae ná Epifanie

Saterdag (of Sondag) vóór Epifanie (naamgewing en besnydenis

van Jesus)

Epifanie (6 Januarie)

1ste Sondag van Epifanie (doop van Jesus)

2de tot 6de Sondae van Epifanie

’n Liturgiese perspektief op die Paasgebeure - Prof Natie van Wyk

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!