16.09.2013 Views

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

1.4.3 Senior fase

(a) Onderrigtyd in die Senior Fase is soos volg:

KABV

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

VAK UUR

huistaal 5

Eerste Addisionele Taal 4

Wiskunde 4,5

Natuurwetenskappe 3

Sosiale Wetenskappe 3

Tegnologie 2

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe 2

Lewensoriëntering 2

Skeppende Kunste 2

Totaal 27,5

1.4.4 Graad 10-12

(a) Onderrigtyd in Graad 10-12 is soos volg:

VAK TYDSTOEKENNING PER WEEK (UUR)

huistaal 4.5

Eerste Addisionele Taal 4.5

Wiskunde 4.5

Lewensoriëntering 2

Enige drie keusevakke uit Groep B (Annexure B,

Tables B1-B8) van die beleidsdokument, National policy

pertaining to the programme and promotion requirements

of the National Curriculum Statement Grades R-12, onderhewig

aan die bepalings soos uiteengesit in paragraaf

28 van die genoemde beleidsdokument.

12 (3 x 4 uur)

Totaal 27,5

Die tydstoekenning per week mag net vir die minimum vereiste vakke in die National Curriculum Statement

Grades R-12 (NCS) soos hierbo uiteengesit, gebruik word. Dit mag nie vir enige addisionele vakke wat tot die

vakkeuselys gevoeg is, gebruik word nie. As ’n leerder enige addisionele vakke wil aanbied, moet ekstra tyd

toegeken word vir die onderrig van hierdie vakke.

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!