16.09.2013 Views

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

TAALSTRUKTUUR EN -GEBRUIK

GRAAD 1 GRAAD 2 GRAAD 3

• Toon begrip en die vermoë om

taalstrukture binne die konteks van

betekenisvolle gesproke taal te

ontwikkel.

• Verstaan ontkenningsvorme,

byvoorbeeld: Moenie hardloop nie.

• Verstaan en gebruik sinne in die

teenwoordige tyd, byvoorbeeld: Sy

hou van skool.

• Verstaan vraagsinne, byvoorbeeld:

Wat? Hoe? Hoeveel?

• Verstaan en gebruik persoonlike

voornaamwoorde (ek, jy, ons,

hulle).

• Verstaan en gebruik modale

hulpwerkwoorde (mag, kan),

byvoorbeeld: Ek kan spring. Mag

ek die kamer verlaat?

• Verstaan en gebruik sinne in die

negatiewe vorme, byvoorbeeld: Sy

lees nie. Sy kan nie spring nie.

• Herken en gebruik

meervoudsvorme van selfstandige

naamwoorde, byvoorbeeld: boek /

boeke.

• Verstaan en gebruik besitlike

voornaamwoorde, byvoorbeeld:

myne, syne, hare.

• Verstaan en gebruik voorsetsels,

byvoorbeeld: op, in, uit, langs.

• Verstaan en gebruik byvoeglike

naamwoorde byvoorbeeld:

gelukkig, hartseer, en bywoorde,

byvoorbeeld: vinnig, stadig.

• Verstaan en gebruik 700 - 1 000

woorde aan die einde van Graad 1.

• Toon begrip en die vermoë om

taalstrukture binne die konteks

van betekenisvolle gesproke en

geskrewe taal, te ontwikkel.

• Gebruik sommige grammatikale

vorme waaraan die leerders

in Graad 1 blootgestel was

byvoorbeeld die teenwoordige

tyd, modale werkwoorde,

negatiewe vorme, meervoude,

voornaamwoorde, voorsetsels,

byvoeglike naamwoorde en

werkwoorde.

• Verstaan en gebruik die verlede

tyd, byvoorbeeld: Ek het my gesig

gewas.

• Verstaan en gebruik tydlyne,

byvoorbeeld: Eers … en toe …

(volgende). Daarna …

• Verstaan en gebruik vraagsinne,

byvoorbeeld: Wanneer het jy …?

• Verstaan en gebruik

voornaamwoorde, byvoorbeeld:

my, haar, hy.

• Begryp en gebruik ‘n groter

verskeidenheid byvoeglike

naamwoorde en werkwoorde.

• Begin gebruik die koppelwerkwood

is, byvoorbeeld: Sy is gelukkig.

• Verstaan en gebruik 1 000 - 2 000

woorde aan die einde van Graad 2.

• Toon begrip en die vermoë om

taalstrukture binne die konteks

van betekenisvolle, gesproke en

geskrewe taal te ontwikkel.

• Gebruik die teenwoordige tyd,

verlede tyd en die toekomstige tyd.

• Verstaan en gebruik selfstandige

naamwoorde, soos boeke, suiker,

sand.

• Gebruik die lidwoorde ’n en

die saam met die selfstandige

naamwoord.

• Gebruik besitlike voornaamwoorde,

byvoorbeeld: Die man was sy

gesig.

• Verstaan en gebruik trappe van

vergelyking, byvoorbeeld: vinnig,

vinniger, die vinnigste.

• Verstaan en gebruik aanwysende

voornaamwoorde, byvoorbeeld:

hierdie, daardie, die, dit.

• Gebruik ‘n verskeidenheid

vraagsinne, byvoorbeeld: Watter?

Waarom?

• Verstaan en gebruik 1 500 - 2 500

woorde aan die einde van Graad 3.

24 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!