Afrikaans - Department of Basic Education
Afrikaans - Department of Basic Education
Afrikaans - Department of Basic Education
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
ASSESSERING

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Skryfwerk (geskrewe)

• Skryf ‘n eenvoudige storie met die onderwyser se hulp.

• Gebruik die skryfproses (beplan, skryf, redigeer, bied aan).

Voorgestelde formele assesseringsaktiwiteit 6

Skryfwerk (geskrewe)

• Skryf ‘n paragraaf van 4 - 6 sinne oor ‘n bekende onderwerp.

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Taalstruktuur (geskrewe)

KABV

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

• Voltooi sinne deur van byvoeglike naamwoorde (trappe van vergelyking) gebruik te maak.

Voorgestelde formele assesseringsaktiwiteit 6

Taalstruktuur (geskrewe)

• Skryf betekenisvolle sinne deur van byvoeglike naamwoorde (trappe van vergelyking) gebruik te maak.

87