16.09.2013 Views

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

VOORGESTELDE TEKSTE / LEERMATERIAAL VIR DIE JAAR

LUISTER EN PRAAT

• Prente

• Plakkate

• Werklike voorwerpe wat op die temas van toepassing is

KABV

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

• Rekwisiete vir toneel- en rolspel van die stories, byvoorbeeld maskers, fantasieklere, voorwerpe

• Prente vir volgorde

• CD-speler / bandspeler, CD’s of kassette met stories, gedigte, rympies, liedjies

• CD’s, DVD’s en televisieprogramme

• Storieboeke / Mondelinge stories

• Gedigte, liedjies en rympies

• Taalspeletjies (mondeling)

LEES EN KLANKE

• Prente en plakkate

• Grootboeke (gekoop of tuisgemaak)

• Aanbevole leesreekse (7 - 10 stories)

• Vergrote teks (gediggies, rympie en liedjies)

• Prenteboeke met onderskrifte

• Fantasieklere vir rolspel en dramatisering

• Flitskaarte vir die klaskameritems, uitstallings en sigwoorde

• Alfabetkaarte

• Wysers vir gebruik tydens die lees van vergrote tekste, muurstories en uitstallings

• Kinderwoordeboeke (een- en tweetalig)

SKRYf EN HANDSKRIf

• Skryfmateriaal, byvoorbeeld potlode, inkleurkryt, vetkryte, blanko papier in verskillende groottes (A3, A4, A5), blanko boeke

• Blaaiborde en dik koki-penne

65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!