16.09.2013 Views

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

• Verstaan en gebruik taalstrukture in konteks, byvoorbeeld die verlede tyd: Ek het saad geplant, en voorsetsels: Ek plant

die saad in die grond.

• Memoriseer en dra eenvoudige gediggies, aksierympies en liedjies voor.

• Speel taalspeletjies, byvoorbeeld: Ek sien iets wat met … begin.

Gefokusde luister- en praataktiwiteite (30 minute per week)

Luister na stories en lees dit voor (gedeelde lees).

Onderwyser lees twee maal per week ‘n storie of ‘n reeks gebeure voor. Stories kan deur gebare en

toneelbenodighede gedramatiseer word om die betekenis van die storie duidelik verstaanbaar te maak. Die stories

moet uit Grootboeke of illustrasies op plakkate gelees word, sodat al die leerders die prente kan sien.

• Luister na kort stories, persoonlike verslae of niefiksie-boeke, byvoorbeeld feitelike verslae, instruksies, inligtingsverslae

wat vir genot uit Grootboeke of geïllustreerde muurkaarte voorgelees word.

• Luister na stories en persoonlike verslae en beantwoord begripsvrae.

• Voorspel wat volgende in die storie gaan gebeur, byvoorbeeld: Wat dink jy gaan nou gebeur?

• Druk gevoelens oor die storie uit: Het jy van die storie gehou? Hoekom? Hoekom nie?

• Vertel die storie oor

• Luister na niefiksie-tekste soos 'n feitelike weergawe of inligtingsverslag en beantwoord begripsvrae, soos Wat het 'n plant

nodig om te groei?

Ontwikkeling van konsepte, woordeskat en taalstrukture

Om aan bogenoemde aktiwiteite deel te neem, word …

• kontekstuele woordeskat wat byvoorbeeld in ‘n tema soos Lewensiklusse voorkom, uitgebrei; en

• die gebruik van eenvoudige taalstrukture in die konteks van gesproke taal ontwikkel, byvoorbeeld ten opsigte van

selfstandige naamwoorde, lidwoorde (‘n en die) en voorsetsels (Die mot verander in ‘n papie).

ASSESSERING

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Luister en praat (mondeling en / of prakties)

Week 1 - 5

• Praat oor ‘n prent of foto.

• Neem aan kort gesprekke oor ‘n bekende onderwerp deel.

Week 6 - 10

• Luister na ‘n eenvoudige mondelinge vertelling.

• Gee ‘n eenvoudige mondelinge vertelling.

Voorgestelde formele assesseringsaktiwiteit 1

Luister en praat (mondeling en / of prakties)

• Luister na ‘n niefiksie-teks en beantwoord begripsvrae mondeling.

• Verstaan woordeskat deur na voorwerpe in die klas of in prente te wys en reageer op vrae / instruksies van die

onderwyser, byvoorbeeld: Wat is hierdie? Wys na die wortels van die plant.

Voorgestelde formele assesseringsaktiwiteit 2

Luister en praat (mondeling en / of prakties)

• Luister na ‘n storie en vertel dit oor.

• Verstaan woordeskat deur na voorwerpe in die klas of in prente te wys en reageer op vrae / instruksies van die

onderwyser, byvoorbeeld: Wat is hierdie? Wys na die wortels van die plant.

72 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!