16.09.2013 Views

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ASSESSERING

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

fonologiese en fonemiese bewustheid (mondeling en / of prakties)

• Begin verskillende beginklanke in woorde identifiseer.

• Klap op die lettergrepe in bekende woorde.

Lees (mondeling en / of prakties)

KABV

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

• Identifiseer sommige mense, diere en voorwerpe in die illustrasies wat in die Grootboek voorkom.

• Beantwoord eenvoudige vrae oor die storie of niefiksie-teks.

• Teken ‘n prent wat die hoofgedagte van die storie of niefiksie-teks weergee.

Voorgestelde formele assesseringsaktiwiteit 2

Lees (mondeling en / of prakties)

• Klap op die lettergrepe van bekende woorde.

• Beantwoord eenvoudige vrae oor die storie of niefiksie-teks; en

• Demonstreer - in opdrag van die onderwyser - dat die woordeskat in die storie verstaan word deur na die voorwerpe op

prente te wys, byvoorbeeld: Wys vir my die jellie / koek / beskuit.

33

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!