16.09.2013 Views

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

SKRYf

OORSIG VAN TAALVAARDIGHEDE VIR ONDERRIG IN DIE EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

• Maak gebruik van

GRAAD 1 GRAAD 2 GRAAD 3

skryfvaardighede wat reeds in die

huistaal aangeleer is.

• Teken, met hulp van die

onderwyser, prente en skryf

gepaste byskrifte. Lees die

byskrifte.

• Skryf eenvoudige lyste,

byvoorbeeld ‘n inkopielys.

• Gebruik skryfvaardighede wat

reeds in die huistaal aangeleer is.

• Skryf lyste met opskrifte

• Kies ‘n onderskrif en skryf dit oor

by ‘n prent waarby dit die beste

pas.

• Skryf, met hulp, ‘n onderskrif vir ‘n

prent, byvoorbeeld Die rooi motor

is groot. Lees wat geskryf is.

• Voltooi sinne deur die gepaste,

ontbrekende woord in te vul.

• Skryf sinne deur ‘n skryfraam te

gebruik, byvoorbeeld: Ek hou van

… Ek hou nie van … nie.

• Skryf sinne deur gebruik te

maak van letters en eenvoudige

sigwoorde wat reeds aangeleer is.

• Skryf bekende woorde en sinne

neer wat deur die onderwyser

gedikteer word.

• Orden sinne om 'n paragraaf te

vorm. Skryf dit oor.

• Skryf ‘n paragraaf van omtrent 3

sinne oor ‘n bekende onderwerp.

• Skryf kort, eenvoudige tekste wat

reeds in die huistaal aangeleer

is, byvoorbeeld ‘n boodskap op ‘n

beterskapkaartjie.

• Gebruik vaardighede wat in die

huistaal aangeleer is om inligting

in ‘n eenvoudige grafiekvorm,

byvoorbeeld ‘n tabel of ‘n tydlyn, te

organiseer.

• Gebruik, met hulp, selfstandige

naamwoorde en voornaamwoorde

op die korrekte wyse.

• Gebruik skryfvaardighede wat

reeds in die huistaal aangeleer is.

• Skryf meer komplekse lyste met

opskrifte, byvoorbeeld: insekte:

miere, bye, skoenlappers.

• Skryf sinne wat deur die

onderwyser dikteer word.

• Skryf eenvoudige tekste soos

uitnodigings of verjaardagkaarte.

• Skryf, met hulp, ‘n persoonlike

vertelling van jou ervarings deur

van ‘n raamwerk gebruik te maak

(Gister het ek … en toe … Daarna

… Uiteindelik het ...)

• Skryf, met hulp, ‘n lys met

instruksies, byvoorbeeld ’n resep.

• Skryf saam met die onderwyser ‘n

eenvoudige storie op die skryfbord

en leerders skryf dit oor (gedeelde

skryf).

• Organiseer inligting in ‘n tabel of

op ‘n staafgrafiek.

• Skryf sinne oor ‘n bekende

onderwerp

(6 - 8 sinne, een of twee

paragrawe).

• Gebruik die skryfproses (beplan,

skryf, redigeer, bied aan).

• Gebruik leestekens korrek

(byvoorbeeld hoofletters,

punte, kommas, vraagtekens,

uitroeptekens, aanhalingstekens,

afkappingstekens).

• Spel algemene woorde korrek, en

probeer onbekende woorde reg

spel deur bestaande klankkennis

te gebruik.

22 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!