16.09.2013 Views

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

ASSESSERING

Voorgestelde formele assesseringsaktiwiteit 3

Klanke (mondeling en / of prakties en /of geskrewe)

• Bou en verdeel eenvoudige woorde met enkelaanvangskonsonante en kort vokale, byvoorbeeld: k-a-t, m-a-t, v-a-t, w-a-t.

• Groepeer woorde in woordfamilies, byvoorbeeld: kat, mat, vat, wat.

• Herken die -jie- en -tjie-uitgange aan die einde van woorde, byvoorbeeld: handjie, matjie.

Lees (mondeling en / of prakties)

• Neem saam met die onderwyser aan groepbegeleide lees deel. Almal lees dieselfde storie uit hulle eie boeke.

• Gebruik prente om ‘n kort storie te verstaan. Rangskik die prente in die regte volgorde, pas ‘n sin (onderskrif) by ‘n prent en

teken ‘n prent om ‘n sin te illustreer.

Voorgestelde formele assesseringsaktiwiteit 4

Klanke (mondeling en / of prakties en / of geskrewe )

• Herken tweekonsonantkombinasies aan die begin van woorde, byvoorbeeld: gr-oen, bl-om.

Lees (mondeling en / of prakties)

• Lees ‘n kort gedeelte saam met die onderwyser en beantwoord kort, mondelinge vrae oor die storie.

58 KURRIKULUM- EN ASSESSERINGSBELEIDSVERKLARING (KABV)

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!