16.09.2013 Views

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

Afrikaans - Department of Basic Education

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

KABV

AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL GRAAD 1-3

Aktiwiteite wat op luister en praat gefokus is (15 minute twee maal per week)

Luister na stories wat vertel of gelees word.

Die onderwyser moet twee maal per week ‘n storie lees of vertel. Stories wat vertel word, kan met behulp van gebare

en ander toneelrekwisiete, byvoorbeeld maskers, gedramatiseer word. ’n Grootboek of geïllustreerde plakkaat

(waarop al die leerders die prent kan sien) word gebruik vir stories wat gelees word.

• Luister met genot na kort fiksie- en niefiksie-tekste wat uit ‘n Grootboek of ‘n geïllustreerde plakkaat vertel of gelees word,

byvoorbeeld: Die honger ruspe, en neem op gepaste tye aan refreine deel.

• Verstaan en reageer op eenvoudige vrae, byvoorbeeld: Hoeveel aarbeie is daar? en instruksies, byvoorbeeld: Wys vir my

die aarbeie.

• Noem van die dinge in ‘n prent as reaksie op die onderwyser se vrae, byvoorbeeld: Wat is dit? Dit is ‘n aarbei.

Die ontwikkeling van begrippe, woordeskat en taalstrukture

Deur aan die bostaande aktiwiteite deel te neem, word …

• mondelinge woordeskat (insluitend begripswoordeskat soos volgorde - dae van die week) voortdurend aangeleer; en

• die begrip van en vermoë om eenvoudige taalstrukture in konteks van die gesproke taal te gebruik, byvoorbeeld

teenwoordige tyd - Ek hou van appels, asook die negatiewe vorm - Ek hou nie van piesangs nie, aangeleer.

ASSESSERING

Voorstelle vir informele assesseringsaktiwiteite

Luister en praat (mondeling en / of prakties)

Week 1 - 5

• Noem voorwerpe in ‘n prent of die klaskamer wat op die tema betrekking het.

• Reageer op eenvoudige vrae.

Week 6 - 10

• Reageer op eenvoudige vrae.

• Gebruik kort frases om hom- / haarself uit te druk, byvoorbeeld: Ek hou van appels. Ek hou nie van piesangs nie.

Voorgestelde formele assesseringsaktiwiteit 2

Luister en praat (mondeling en / of prakties)

• Reageer op eenvoudige vrae.

• Gebruik kort frases om hom- / haarself uit te druk, byvoorbeeld: Ek hou van appels. Ek hou nie van pere nie.

• Demonstreer, in opdrag van die onderwyser, begrip van basiese mondelinge woordeskat deur na sommige voorwerpe in

die klaskamer of op ‘n prent te wys, byvoorbeeld: Wys vir my die appel / peer / lemoen. Teken drie lemoene / vyf piesangs.

31

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!